Bobby van Jaarsveld sing vir Pippie

Thanks! Share it with your friends!

Close

Klein Isabella “Pippie” Kruger is een van Bobby se groot inspirasies en sy is mal oor hom. Ons het hom afgeneem terwyl hy vir sy pragtige aanhangertjie gesing het.

css.php