Stream nou – https://orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #10JaarVanHoogtePunte
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Roeper
Stream nou – https://orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #JuanitaDuPlessis #HartVolDrome

#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #Kouevuur
Provided to YouTube by Universal Music Group
Namibsroos · Theuns Jordaan
Seisoen
? 2005 EMI Music South Africa (Pty) Ltd
Released on: 2006-01-01
Composer: T. Jordaan
Auto-generated by YouTube.
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
Stream nou – https://orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #JuanitaDuPlessis #BringJouHart
Stream nou – https://orcd.co/4z3wjwq?
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiql…?
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaa…?
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/?
#TheunsJordaan? #AgterSlotenGrendel? #TributeToThePoets?
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #10JaarHoogtePunte
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #AgterSlotenGrendel #TributeToThePoets
Stream nou – https://orcd.co/4z3wjwq
Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
YouTube – https://www.youtube.com/channel/UCiqlpt8cj9GuNwBOZl729dQ
Facebook – https://www.facebook.com/theunsjordaanpage/
Instagram – https://www.instagram.com/theunsjordaan/
#TheunsJordaan #JuanitaDuPlessis #HartVolDrome
Theuns Jordaan is sonder twyfel een van die grootste stemme wat Afrikaans nog opgelewer het. Met ses solo-albums plus twee DVD’s met Juanita du Plessis, is sy verkope al by meer as 1,5 miljoen eenhede. Hiermee het hy bewys dat hy nie net ‘n sanger van formaat is nie, maar ook ‘n baie talentvolle liedjieskrywer.
Theuns se eerste album, Vreemde Stad, is in 2000 vrygestel en is die suksesvolste debuutalbum ooit in Afrikaans met verkope van meer as 200 000. Sy tweede album, Tjailatyd, het ook meer as 200 000 verkope behaal en sy derde album, Seisoen, se verkope is reeds verby 130 000. Sy Grootste Treffers-album was een van 2007 se suksesverhale met verkope van meer as 90 000. KoueVuur, die album waarop Theuns die musiek van Koos du Plessis sing, was eweneens `n treffer by aanhangers met weereens verkope van meer as 120 000. Sy vyfde album, Roeper, is die grootste verkoper van 2012 met verkope van oor die 150 000. Met sy volgende album besluit Theuns om ‘n versameling van Engelse liedjies op te neem wat hy vroeër jare as student al in kuierplekke gesing het vir sakgeld! Die resultaat is “Tribute to the Poets”, met verkope van meer as 120 000. Hierdie uitsonderlike verkoopsyfers besorg aan Theuns die hoogste gemiddelde verkope per album in die land.
As sanger het Theuns oor die jare bekend geword vir die gemak waarmee hy gehore vermaak. Van sagte ballades en liefdesliedjies tot op-en-wakker deuntjies wat mense op hulle stoele laat dans. Een ding is seker – Theuns weet net hoe!
Hy is ook nie net ‘n uitstekende vertolker van sy eie werk nie. Wanneer hy die musiek van kunstenaars soos Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel of Koos Kombuis sing, bring hy daardie liedjies met sy eiesoortige styl na waarderende gehore. Met sy weergawe van Beautiful in Beaufort-Wes het hy Suid-Afrika voorgestel aan die liedjieskrywer Gert Vlok Nel en as dit nie vir Theuns was nie, het die meeste Suid-Afrikaners nooit op Loslappie gejol nie.
Theuns se samewerking met Anton L’Amour is een van die sterkstes in Afrikaanse musiek. Anton is nie net een van die land se beste kitaarspelers nie, hy het homself ook al bewys as ‘n talentvolle musiekregisseur. Wanneer Theuns en Anton saam op ‘n verhoog klim, is die gehoor verseker van musiek uit die boonste rakke. Hulle werk uitstekend saam, ken mekaar en vul mekaar aan. Saam is hulle ‘n gedugte tweemanskap wat gehore oor die hele land vermaak. ‘n Theuns Jordaan-vertoning met Anton L’Amour op die verhoog, is een wat nie misgeloop moet word nie!
Theuns Jordaan is sonder twyfel een van die grootste stemme wat Afrikaans nog opgelewer het. Met ses solo-albums plus twee DVD’s met Juanita du Plessis, is sy verkope al by meer as 1,5 miljoen eenhede. Hiermee het hy bewys dat hy nie net ‘n sanger van formaat is nie, maar ook ‘n baie talentvolle liedjieskrywer.
Theuns se eerste album, Vreemde Stad, is in 2000 vrygestel en is die suksesvolste debuutalbum ooit in Afrikaans met verkope van meer as 200 000. Sy tweede album, Tjailatyd, het ook meer as 200 000 verkope behaal en sy derde album, Seisoen, se verkope is reeds verby 130 000. Sy Grootste Treffers-album was een van 2007 se suksesverhale met verkope van meer as 90 000. KoueVuur, die album waarop Theuns die musiek van Koos du Plessis sing, was eweneens `n treffer by aanhangers met weereens verkope van meer as 120 000. Sy vyfde album, Roeper, is die grootste verkoper van 2012 met verkope van oor die 150 000. Met sy volgende album besluit Theuns om ‘n versameling van Engelse liedjies op te neem wat hy vroeër jare as student al in kuierplekke gesing het vir sakgeld! Die resultaat is “Tribute to the Poets”, met verkope van meer as 130 000. Hierdie uitsonderlike verkoopsyfers besorg aan Theuns die hoogste gemiddelde verkope per album in die land.
As sanger het Theuns oor die jare bekend geword vir die gemak waarmee hy gehore vermaak. Van sagte ballades en liefdesliedjies tot op-en-wakker deuntjies wat mense op hulle stoele laat dans. Een ding is seker – Theuns weet net hoe!
Hy is ook nie net ‘n uitstekende vertolker van sy eie werk nie. Wanneer hy die musiek van kunstenaars soos Koos du Plessis, Johannes Kerkorrel of Koos Kombuis sing, bring hy daardie liedjies met sy eiesoortige styl na waarderende gehore. Met sy weergawe van Beautiful in Beaufort-Wes het hy Suid-Afrika voorgestel aan die liedjieskrywer Gert Vlok Nel en as dit nie vir Theuns was nie, het die meeste Suid-Afrikaners nooit op Loslappie gejol nie.
Theuns se samewerking met Anton L’Amour is een van die sterkstes in Afrikaanse musiek. Anton is nie net een van die land se beste kitaarspelers nie, hy het homself ook al bewys as ‘n talentvolle musiekregisseur. Wanneer Theuns en Anton saam op ‘n verhoog klim, is die gehoor verseker van musiek uit die boonste rakke. Hulle werk uitstekend saam, ken mekaar en vul mekaar aan. Saam is hulle ‘n gedugte tweemanskap wat gehore oor die hele land vermaak. ‘n Theuns Jordaan-vertoning met Anton L’Amour op die verhoog, is een wat nie misgeloop moet word nie!
Geniet hierdie fantastiese afrikaanse treffer “Jou asem” se lirieke video. #MyAsemJouAsemOnsAsem #TheunsJordaancredits
Skakel na Unieke Lirieke Webtuiste:
https://uniekelirieke.wixsite.com/uniekelirieke
Theuns Jordaan – Jou Asem
-~-~~-~~~-~~-~-
Please watch: “Bok Van Blerk – De La Rey (Lirieke Weergawe)”
https://www.youtube.com/watch?v=Ga4EjoNPGXE
-~-~~-~~~-~~-~-
Hi beautiful world:) Xx this is a cover of a Afrikaans song by one of the best South African Artist Theuns Jordaan. Please Subscribe Like and share Xx Thank you so much to Emil Paul for the beautiful piano.
Sung here by Shaun-D Coetzer
Written by/Original singer Theuns Jordaan
(Pics in slide show are random and not my own)
This week on Top Billing we spend the day with Theuns to find out his recipe for success and we get to hear a preview of his upcoming English album.
http://www.topbilling.com/index.php
Theuns Jordaan – So Long Marianne
album: Tribute to the poets
Composer – Leonard Cohen
Theuns Jordaan is a very well-known South African artist, born on a farm close to Venterstad in the Eastern Cape on 10 January 1971. He matriculated from Hoër Volkskool in Graaff-Reinet, after which he completed his military training in the South African Defence Force. Following this he enrolled at the University of Stellenbosch where he obtained a B Econ degree. It was during his time at university that he first began singing, and his first public appearance was at The Terrace on 21 October 1992. In 1998 he moved to Pretoria and subsequently released his first album, Vreemde Stad, in 2000 at the Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn. It went on to sell more than 201,000 units. His second album, Tjailatyd, was released at Aardklop in Potchefstroom in 2002. This album has sold more than 220 000 to date.
In November 2005 he released Seisoen (more than 115 000 units sold to date) and then celebrated 7 years as a professional artist with the release of Grootste Treffers in 2007. In 2008 he collaborated with Juanita du Plessis on the DVD and CD release of Bring Jou Hart, which has sold more than 105 000 units. Being a huge fan of the music of the iconic Afrikaans singer, Koos du Plessis, Theuns released Koue Vuur in 2009, covering Koos du Plessis songs. It reached platinum status within 2 months. In 2012 he released his 5th solo album, Roeper, and also released Hart Vol Drome with Juanita du Plessis.
As a singer he is known for his deep, gravelly voice, but he has also proven to be a prolific song writer, with songs such as Soos Bloed, Jou Asem, Roeper van My Hart and Net Voor die Storm Kom.
This song is off his 1st album, Vreemde Stad, released in 2000.
Theuns Jordaan, Juanita Du Plessis, Bok van Blerk and Riana Nel at the Orange Bull, a South African bar in the middle of London
Jy hoef nie ‘n TJ-fan te wees om hierdie keurspel te geniet nie – dis ‘n voetjeuk-lekker huldeblyk aan ‘n paar van die reuse van Afrikaanse musiek. Ek het die musiek ekstra woema probeer gee met gepaste beeldmateriaal.
Disclaimer: I hold no rights to either the music or visuals used in this video – they remain the intellectual property of the respective copyright holders.
Theuns Jordaan is a very well-known South African artist, born on a farm close to Venterstad in the Eastern Cape on 10 January 1971. He matriculated from Hoër Volkskool in Graaff-Reinet, after which he completed his military training in the South African Defence Force. Following this he enrolled at the University of Stellenbosch where he obtained a B Econ degree. It was during his time at university that he first began singing, and his first public appearance was at The Terrace on 21 October 1992. In 1998 he moved to Pretoria and subsequently released his first album, Vreemde Stad, in 2000 at the Klein Karoo Nasionale Kunstefees (KKNK) in Oudtshoorn. It went on to sell more than 201,000 units. His second album, Tjailatyd, was released at Aardklop in Potchefstroom in 2002. This album has sold more than 220 000 to date.
In November 2005 he released Seisoen (more than 115 000 units sold to date) and then celebrated 7 years as a professional artist with the release of Grootste Treffers in 2007. In 2008 he collaborated with Juanita du Plessis on the DVD and CD release of Bring Jou Hart, which has sold more than 105 000 units. Being a huge fan of the music of the iconic Afrikaans singer, Koos du Plessis, Theuns released Koue Vuur in 2009, covering Koos du Plessis songs. It reached platinum status within 2 months. In 2012 he released his 5th solo album, Roeper, and also released Hart Vol Drome with Juanita du Plessis.
As a singer he is known for his deep, gravelly voice, but he has also proven to be a prolific song writer, with songs such as Soos Bloed, Jou Asem, Roeper van My Hart and Net Voor die Storm Kom.
This song is off the album, Koue Vuur, released in 2009.
South African artist Theuns Jordaan sings the South African National Anthem, Nkosi Sikeleli Afrika at Newlands Rugby Stadium (Saturday 18 August 2012) South Africa’s Springboks played Argentina in the 2nd match of the 2012 Rugby Championship.
No copyright infringement intended . Copyrights reserved by copyright owner. This video is used only for non-profit usage and publishing
-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com
No Commercial Gain Is Being Made From This Video, it is for Educational purpose only. Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. No Copyright infringement intended. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing, Non-profit, educational, or personal use tips the balance in favor of fair use. The music in this video remains the property of the copyright holder and images. No challenge of ownership is intended or implied.
-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com
Dances with Wolves Trailer ~ Kevin Costner, Mary McDonnell All the Oscars won by this marvelous Kevin Costner movie were deserved. It’s the story of a soldier who, alone, manned a fort in…
Peter Gabriel’s cover of The Magnetic Fields’ song. It was also a song from the movie “Shall We Dance?” To be submitted as a requirement for school Produced by sakuramiyu http://sakuramiyu.de…
Give into Me (feat. Theuns Jordaan) Juanita du Plessis ? 2015 Juanita Records Released on: 2015-02-09 Music Publisher: Colton Entertainment LLC Auto-generate…
Hillbrow (met Theuns Jordaan) Theuns Jordaan Hugo ? 2014 Leo Musiek under exclusive license to Next Music Released on: 2014-12-31 Music Publisher: Gallo Musi…