Leja – Die Heuwels Fantasties | Camille van Niekerk Acoustic cover

Thanks! Share it with your friends!

Close

Hope you like our live cover of this sweet song by Die Heuwels Fantasties! Subscribe to the channel for a new video every week: https://goo.gl/hsuQz2

Listen to my new single: https://camillevanniekerk.hearnow.com/proteas-op-die-tafel

Website: http://www.camillevanniekerk.com/
SoundCloud: https://soundcloud.com/camillevanniekerk
Facebook: https://www.facebook.com/camillevanniekerkmusic/

Lyrics:

Leja
ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
sal ek ooit genoeg geld kan verdien
die nag is koud
en die winter
en die winter

toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Leja
ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
die paaie bly nat
in die winter

in jou ma se oë
ons was tieners
ons kon glo in die dinge daarbo
in jou ma se oë
wou ek sien
en wou ek glo

maar tye het verander
em ons raak nie jonger nie
ek kan nie eers meer byhou nie
ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
op die gras
op die gras

Leja
sit dit vas
soos dit was
soos dit was
dan sal ons kan
Leja
maar jy’s nou net die pen op ‘n servet
wat ek al weer al weer iewers moes vergeet het

die onoorspronklikheid
nes afgeleide selfverwyt
het ek myself hier uit
uit hierdie storie uitgeskryf

in jou ma se oë
ons was tieners
ons kon glo in die dinge daarbo
in jou ma se oë
wou ek sien
en wou ek glo

maar tye het verander
em ons raak nie jonger nie
ek kan nie eers meer byhou nie
ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
op die gras
op die gras

Leja
sit dit vas
soos dit was
soos dit was
dan sal ons kan
Leja
maar jy’s nou net die pen op ‘n servet
wat ek al weer al weer iewers moes vergeet het

css.php