[musiekvideo] Videos

‘Modder En Bloed’ uitgevoer deur Bok van Blerk.

Geïnspireer deur die film ‘Modder En Bloed’, in fliekteaters landswyd 1 April 2016.

‘n Dark Matter Studios and Collective Dream Films produksie.

Vir meer besoek www.modderenbloedmovie.com

Woorde:

Ek staan verlate langs geraamtes
Gebeende vingers wys na my
Hier tussen stof en roet en haat
Staan net die duiwel langs my sy

Alles is weg
ek het alles verloor
In die grond bloei die mensdom se dade
Vir dit wat lê hier onder ons aarde
Word in die naam van oorlog gemoor

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Nou staan ek hier
Gesak op my kniëe
En ek weet wat ek Hom nou moet vra
Wees die vuur en die staal in ons lywe
Om die vyand se haat te verslaan

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Net die duiwel sterk sy dade
Vir ‘n moordenaar se haat
Want net ‘n goddelose aarde
Vermoor sy kinders in die aand.

Uitgevoer deur Bok van Blerk.
Geskryf Deur Sean Else en Johan Vorster.

© Mozi Publishing/Inhoud Huis Uitgewers

This video is about Riana Nel se musiekvideo vir “Soos die son”

Vir hierdie week kan jy eksklusief op SARIE TV na Riana Nel se nuwe musiekvideo, Dans, kyk. Haar splinternuwe album, Die moeite werd, is pas bekendgestel. Lees ‘n kort onderhoud met haar by http://www.sarie.com/bekendes/het-jy-gehoor/eksklusief-riana-nell-se-nuwe-musiekvideo

Net op Groot Tunes, Met trots geborg deur Virseker :
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1FNyDuf

Beskikbaar op die “My Hartjie” Album hierdie is “Geskeurde Jeans”!

Beeld Artikel: http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-06-29-kyk-karlien-sing-in-die-koue-oor-haar-geskeurde-jeans

Director: Gerhard van Rooyen
Production Company: Spheratical Productions

Geborg deur Virseker kry die album nou op Groot Tunes: https://bundles.bittorrent.com/bundles/janeelekker
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1GWNZ3z
of iTunes https://itun.es/za/_Wfv6
en Musica winkels landswyd!
Video gemaak deur Jay en Owen by Fathom Media http://www.fathom.co.za/

Hier is Bok van Blerk se amptelike musiekvideo vir die treffer “Sing Afrikaner Sing” nou beskikbaar op die album met dieselfde naam wat klaar goue status behaal het en binnekort op https://www.groottunes.co.za

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1MVTlhb

Facebook: https://www.facebook.com/Bok.van.Blerk
Web: http://bokvanblerk.co.za/
Twitter: @BokvanBlerkReal

Riana Nel se nuwe musiek video As julle enige voorstelle het los n “comment”

Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Binneland het ter viering van die 1500ste episode die temalied verander. Jak de Priester sing dit. Ky…

Musiekvideo.

css.php