Rugby is groot – Een vir almal

Thanks! Share it with your friends!

Close

Luister na ‘n voorsmakie van die trefferliedjie Een vir almal soos gehoor op die nuwe RUGBY IS GROOT-album. Met top-kunstenaars soos Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Theuns Jordaan, Robbie Wessels, Jay en Lianie-May het dié album binne net 2 dae goue status bereik. RUGBY IS GROOT is nou op die rakke.

  • Rating:
  • Views:14,693 views
  • Tags: -
  • Categories: Lianie May
css.php