Add Niks Soos Liefde Nie op jou PLAYLIST: https://orcd.co/2a5mzr2
SOSIALE MEDIA
Facebook – https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Instagram – https://instagram.com/bobbyvanjaarsveld
TikTok – https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld
X – https://x.com/bobbyvjaarsveld
MUSIC VIDEO CREDITS:
Composer: Bobby Van Jaarveld / Coleske Artists-David Gresham Publishing
© 2024 Bobby van Jaarsveld Productions
Director: Jacques Malan
DOP and Editor: Jacques Malan
Grip, Production Manager: Jacques Malan
Line Manager: Bobby van Jaarsveld
Marketing done by: IndiHUB / CO Productions
MANAGER & AGENT – Bobby van Jaarsveld:
Corné Oosthuizen – ?@COProductions?
info@coproductions.co.za – +27 12 751 3601
LIRIEKE – Niks Soos Liefde Nie:
Ek het dit nie verwag nie
Hierdie het ek nie beplan nie
Maar toe breek jy, die mure rondom my
Nie geweet hoe dit moes voel nie
Nie gedink ek mis iets uit nie
Maar toe los ons dit was seer, maar eks ok
Al het ek nie, het ek nie, het ek nie jou gesê nie
Dat ek vir jou dat ek vir jou wou he nie
Nou weet ek daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Wat daar anderkant die berge lê dit weet ek nie
Maar hier met dit wat ek nou weet
Sal ek nie kan vergeet
Wat daar anderkant planete lê dit weet ek nie
Al was dit seer, sal ek weer
ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
Miskien sal ek dit nooit weer voel nie
Dis dalk nie nou vir my bedoel nie
Maar nou weet ek hoe dit voel hoe dit kan lyk
Die lesse wat ek geleer het
Deur alles wat met ons gebeur het
Maak my sterk dis die moeite werd om weer seer te kry
Ek moet dankie sê dat dit gebeur het
Soveel dinge wat jy my geleer het
Nou weet ek daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Wat daar anderkant die berge lê dit weet ek nie
Maar hier met dit wat ek nou weet
Sal ek nie kan vergeet
Wat daar anderkant planete lê dit weet ek nie
Al was dit seer, sal ek weer
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
Ek weet nou hoe dit voel as ‘n hart breek
Ek weet nou hoe liefde lyk
Al was dit seer sal ek weer want
Daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die nie
Maar nou hier met dit wat ek nou weet
Sal ek nie kan vergeet
Wat daar anderkant planete lê dit weet ek nie
Al was dit seer, sal ek weer
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
Daar is niks soos liefde nie
Niks maak so seer soos die
Ek sweer ek wil nie lewe sonder liefde nie
Hoe mense lewe sonder liefde weet ek nie
Luister ‘Verlore Seun’ hier: https://BobbyVanJaarsveld.lnk.to/VerloreSeun
Volg vir Bobby op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Instagram: https://www.instagram.com/bobbyvanjaarsveld
TikTok: https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld
__________________________________________
Lirieke:
Plaas my in n boks ek sweer ek skree
Tot hierdie wêreld my sal hoor
Want daars geen mure sal my hou nie
Sit my op n troon en jy sal jou
Respek verloor vir my want
Wat jy sien is nie altyd wat jy kry nie
Ek is n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en
Weer moet opstaan
Iemand wat vrae het
Soos ‘n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos ‘n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself
Hoeveel moet ek verloor voor ek besef
Net ek kan myself hieruit red
Fotos wys nie altyd die werklikheid nie
Hoe dit regtig lyk nie
Die oë waardeur ek kyk is soms vol stof
Soms wil daar iets in my ontplof
Want alles werk nie altyd uit nie
Ek is ‘n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en
Weer moet opstaan
Iemand wat vrae het
Soos ‘n verlore seun ñ wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself
Jy dink jou harde woorde breek my
My grootste vyand is reeds hier in my
He my eerder lief en red my
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself
Provided to YouTube by WM South Africa
Sprokie (feat. Early B) · Bobby van Jaarsveld · Early B
Sprokie (feat. Early B)
? 2020 Coleske Artists
Vocals: Bobby Van Jaarsveld
Duet Vocals: Bobby van Jaarsveld (feat. Early B)
Vocals: Early B
Unknown: Paulo Azevedo
Studio Engineer: Paulo Azevedo
Background Vocals: Sybrand van Dyk
Producer: Tjaart van der Walt
Composer, Lyricist: Earl Swartz
Composer, Lyricist: Sybrand-Johan van Dyk
Composer, Lyricist: Tjaart van der Walt
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by WM South Africa
Wat Geld Nie Kan Koop Nie · Bobby van Jaarsveld
Wat Geld Nie Kan Koop Nie
? 2012 Coleske Artists
Vocals: Bobby Van Jaarsveld
Composer, Lyricist: Bobby van Jaarsveld
Composer, Lyricist: Ewald Coleske
Auto-generated by YouTube.
Provided to YouTube by WM South Africa
Lovesong Letter · Bobby Van Jaarsveld
Net Vir Jou
? 2009 Coleske Artist
Vocals: Bobby Van Jaarsveld
Producer: Coleske Artists
Composer, Lyricist: Bobby Van Jaarsveld
Auto-generated by YouTube.
Music video by Bobby Van Jaarsveld, Georic Lomas performing ‘n Vrou Will Dit Hoor. © 2020 Coleske Artist
http://vevo.ly/X37Bgk
Hierdie is sommer rondspeel met Bekende Sanger(esse) se songs wie ek ongelooflik geniet en wie as mense ek ongelooflik respekteer vir hulle lekker musiek.
Say hallo on facebook:
https://facebook.com/riaan.j.rensburg/
https://facebook.com/RJvanR/
Provided to YouTube by Universal Music Group
Sprokie · Bobby Van Jaarsveld · Early B
Sprokie
? 2020 Coleske Artist
Released on: 2020-10-02
Associated Performer, Vocals: Bobby Van Jaarsveld
Associated Performer, Vocals: Early B
Producer: Tjaart van der Walt
Studio Personnel, Production Coordinator: Paulo Azevedo
Associated Performer, Background Vocalist: Sybrand van Dyk
Composer Lyricist: Sybrand-Johan van Dyk
Composer Lyricist: Tjaart van der Walt
Composer Lyricist: Earl Swartz
Auto-generated by YouTube.
#DisWatOnsWilHê nou beskikbaar op alle digitale platforms.
Hierdie liedjie sal ook op Dirk se Mei 2019 CD #Stoom beskikbaar wees.
Please Subscribe 🙂
Music video by Bobby Van Jaarsveld performing Net ‘n Man. (C) 2017 Coleske Artists
http://vevo.ly/Jcjpcd
Video Produced & Directed by Gerhard van Rooyen – @givanrooyen
I do not own any material in this video. Just wanted to share it with the world… 🙂
Klein Isabella “Pippie” Kruger is een van Bobby se groot inspirasies en sy is mal oor hom. Ons het hom afgeneem terwyl hy vir sy pragtige aanhangertjie gesing het.
Bobby van Jaarsveld sing Totaal Finaal uit die Afrikaanse musiek fliek As Jy Sing wat in November 2013 vrygestel was.
Na ‘As Jy Sing’ se openingsnaweek, kan mens met sekerheid sê die Afrikaanse filmpubliek het weer karakters ontdek met wie hulle hul kon vereenselwig en ‘n lewensfilosofie beleef wat hul laat besef het “Almal het iemand nodig om in hulle te glo.”
Met van die grootste name in die Afrikaanse musiekbedryf betrokke, stel “As Jy Sing” nuwe standaarde en vestig dit die Afrikaanse rolprentbedryf selfs stewiger in die saal in terme van vermaak. Bobby van Jaarsveld speel die rol van ‘n doodgewone musiekonderwyser, Meneer Conradie, by ‘n sportmal skool. Hy leef vir sy sanggroepie, die Bekfluitjies, wat moet veg vir hul plek in die son aangesien die skoolhoof, gespeel deur Robbie Wessels, defnitief ander planne het as om hul daai plekkie te gun. Maar die groepie, aangedryf deur die wete dat iemand in hul glo, gaan hul nie so maklik laat onderkry nie. Veral nie wanneer hul weet die lewe kry ware betekenis wanneer hul sing nie. Die res van die sterbelaaide rolverdeling spog met name soos Bok van Blerk, Karlien van Jaarsveld, Hanna Grobler en Katlego Maboe, asook nuwe jong talent soos Leah, Tiaan Kelderman, Franja du Plessis (Juanita se dogter) en Georic Lomas. En daar is drie lekker verrassings ook met groot name in die industrie wat as hulself ‘n verskyning maak.
Regisseur: Andre Odendaal
Such a Beautifull Song! Bobby Thank you for all the inspiration, I enjoyed playing this so much:) I first did it with my hearing ability and then arranged it to my own emotion! https://www.youtube.com/channel/UCJMgx4r5Kzu29_ePp2e6xdQ/videos OR my Brand new Facebook Page! https://www.facebook.com/pages/Rian-Vinzil-Music-Arrangements-And-Covers/616454491763184
Ek was genomineer en het die #ALSIceBucketChallenge aanvaar.
Hierdie is ‘n sosiale bemarkings veldtog om mense bewus te maak van ALS / Amyotrophic Lateral Sclerosis.
Ek nomineer die volgende mense Karlien van Jaarsveld, Steve Hofmeyr, Juanita du Plessis en Bok van Blerk
Julle kan ook ‘n donasie maak:
http://www.mnda.org.za/contact.htm#donations
of direk na MNDA of SA
Account Number: 270629130
Standard Bank of SA Ltd
Rondebosch Branch Code: 025009.
Laat weet hulle van jou donasie deur ‘n fax: (021)5316131 of
email: mndaofsa@global.co.za
This week on Top Billing we bring you an exclusive with two of South Africans favourite musicians Karlien and Bobby van Jaarsveld. Join Ursula as she meets up with Bobby and Karlien to discuss their music, new families and some exciting new arrivals!
http://www.topbilling.com/index.php
We (Johan en Rinda Barnard) dance together as husband and wife to portray the love of Jesus for His Bride. We minister in Christian praise and worship dance in response to a calling of God on our lives in 1997 at an International Christian Dance Fellowship Conference in Pretoria, SA. We stay in Cape Town, SA and minister wherever opportunities arise.
The flag dance to the music of Bobby van Jaarsveld (Yeshua the Messiah) was ministered at a concert of Sterreliggieland at Logos Church, Brackenfell, SA on 25 September 2014.
E-mail: jadah@telkomsa.net Cell: 084 909 9309
Bobby van Jaarsveld, Lollos, Lettie, Minki, Disco & Alta dans en sing te lekker in Venesië op Die Paddakonsert. Deel van die Lollos 7 Laat jou bene bewe! DVD wat November 2015 vrygestel word.
Vervaardig deur: Lollos Productions
www.lollos.co.za
Animasie: Luan Serfontein
Tegniese visuele effekte: Grant Karpakis
Regisseur & redigeerder: Ebert Janse van Noordwyk / Boombox Films
Musiekvervaadiger: Konstand Spies
Lirieke verwerking deur: Konstand Spies
Melinda ontmoet vir Bobby by die Staatsteater waar hulle tans repeteer aan Droomkind. Sy neem hom en swaer, Derick Hougaard, vir ‘n koekversierkompetisie.
www.pasella.com
Bobby van Jaarsveld se troue met Annatjie Rheeder, Januarie 2011 – eksklusiewe mediaregte vir Huisgenoot.
Volg ons ook op www.huisgenoot.com, www.facebook.com/huisgenoot en www.twitter.com/huisgenoot
Popular Afrikaans singer, Bobby van Jaarsveld, was challenged by SA singer, Robbie Wessels, to do an English version of “Die Leeuloop” using a Spanish accent.
Bobby van Jaarsveld – My Alles Music Video,
Director: Gerhard van Rooyen,
Production Company: Spheratical Productions,
Record Label: Coleske Artists,
2014
Bobby van Jaarsveld – Een Vir Een Music Video,
Director: Gerhard van Rooyen,
Production Company: Spheratical Productions,
Record Label: Coleske Artists,
2015
Net op Groot Tunes vir jou gebring deur Virseker hier is Bobby van Jaarsveld se nuwe musiek video hierdie is “Beter Helfte”.
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1KSDAdI
Facebook Bobby: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Twitter: https://twitter.com/bobbyvjaarsveld?lang=en
Website: http://www.bobbyvanjaarsveld.co.za/