Na hul vorige duet-album, Bonnie & Clyde, meer as 80 000 eenhede verkoop het, span Lianie May en Jay nou weer vokale kragte saam op Lianie se nuutste album wat vanaf volgende week beskikbaar sal wees. Die titelsnit, NaweekLyfie, het dié week reeds op radiostasies begin speel. ‘n Lekker bonus op die album is dat die tong-in-die-kies video hiervan ook op die album ingesluit is.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot


Thanks! Share it with your friends!