In hierdie onderhoud gesels Ernst Roets, adjunk uitvoerende hoof van AfriForum, met Steve Hofmeyr en Rian van der Walt, vervaardiger van die dokumentêr oor plaasmoorde, War of the Flea. Van der Walt vertel hoe hy deur die realiteit van plaasmoorde geruk is en werp ook meer lig op die omvang van die krisis. Hofmeyr verduidelik ook sy frustrasie en soeke na ‘n oplossing.
Die video het ten doel om die debat oor plaasmoorde vorentoe te neem.
This is a speech by Steve Hofmeyr about the Afrikaner and the crime situation in South Africa. We recorded this video at the annual music festival hosted at the Voortrekker Monument by AfriForum on the 2nd November 2013 for Pretoria against the government’s attempts to change its name. If this does not move you, you are either not an Afrikaner or don’t understand Afrikaans.
The recording was done by Riana Krige with a handheld camera.