Luister ‘Boereworsgordyn’ hier: https://AppelRobbieWessels.lnk.to/BoereworsgordynMB
Volg vir Appel op sosiale media:
Facebook – https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d
Instagram – https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok – https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1
Volg vir Robbie Wessels op sosiale media:
Facebook – https://www.facebook.com/RobbieWesselsProduksies
Instagram – https://www.instagram.com/robbiewesselsreal
TikTok – https://www.tiktok.com/@robbie_wessels
___________________________
Lirieke:
Soek jy n stukkie boerewors
Hy hang nog aan die boer
Sy sê vir my “ag sies man”
Sy stuur my in my moer
Ek sê vir haar “ek grap net”
Sy lag maar in haar mou
Ek sê ek is eintlik ’n vriendelike ou
Daars n plek hier in Transvaal
Dis wat die mense my vertel
’n Kolonie op sy eie
’n Tipe boereworskartel
Niemand weet wat daar gebeur nie
Net die mense wat daar bly
Hulle kan n lekker jol gooi
Vir n appel en ’n ui
Daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boerewors gordyn
Is waar die nooientjies lekker vry
My pa was die worsmeester
Van die boereworskontrei
Hy kon n derm oor n wors trek
In ’n wêreldrekordtyd
Van hynde en van vêre
Staan die toue nou nog sterk
Om te sien hoe die worsmeester
Met ’n boerewors kan werk
Het jy al ooit gewonder
Waar kom die naam vandaan
Die boereworsgordyn
Soos dit in die boeke staan
Dis die lyn wat die lanies
Nie sommer sal oorskry
Want hier drink en braai ons
Teen n billike prys
En daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boerewors gordyn
Is waar die nooientjies lekker vry
Die boerewors, die boerewors
Die boereworsgordyn
Die boerewors, die boerewors
Die boereworskontrei
En daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boerewors gordyn
Is waar die nooientjies lekker vry
Amptelike Musiekvideo uit binnekort stream nou : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesandappel/nora-vlok
Lirieke:
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Sy word nie oud nie
Sy word wys
Haar hart is groot
Maar die geduld is klein
Sy klap ’n toon
Tot waar sy gaan
Haar voete die weet
Waar kom sy vandaan
So as jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader en
Skraap jou gemoed
Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selfde boot
Ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?
As jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader
Skraap jou gemoed
Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora
Nora Vlok
Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selle boot
Ander oseaan
Nora gaan nie
Waar die strome gaan
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Music video by Bok Van Blerk, Appel performing Lemoene. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
http://vevo.ly/SfHC3T