Verskeie sangers, onder wie Adam Tas, Nicholis Louw, Arno Jordaan, Manie Jackson, Werner Beukes en Pieter Koen het Donderdag van die sanger Fredi Nest in Pretoria afskeid geneem het. Lees die volledige berig hier: http://www.netwerk24.com/nuus/2015-07-09-fredi-jy-is-op-n-beter-plek
Uittreksels van Jannie en Riaan se Huldeblyk aan Ge Korsten