Luister ‘Katrientjie Katryn’: https://KvJ.lnk.to/KatrientjieKatrynMB
Volg Karlien van Jaarsveld op sosiale media:
Facebook – https://www.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld
Instagram – https://instagram.com/karlienvanjaarsveld?igshid=YzAyZWRlMzg=
TikTok – https://www.tiktok.com/@karlien_van_jaarsveld?_t=8aHDKGQP0yb&_r=1
____________________________________
Lirieke:
Ek sit hier in die Boland
Ek sit en dink aan jou
Ek sien hoe hierdie berge
Hoe die berge onthou
Ek vertrou nie meer op woorde nie
Ek luister na die wind
Ek dans nie meer vir mense nie
Maar op die ritme van ‘n kind
Katrientjie Katryn
Jou wêreld het in kleure verskyn
Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
Ek onthou jou nog jou hande so klein
Katrientjie Kartryn
Jy vleg met al jou woorde so fyn
Al die detail van die groot en die klein
Sien jy Katrientjie Katryn?
As kind het jy geloftes
Aan hierdie berge afgelê
Jou naam wat in Sy boesem was
Het in die sterre gaan lê
Die wyn wat eens net water was
Les nou meer as net ‘n dors
Dis ‘n stroom van wie en wat ons was
En van wat het ons word
Katrientjie Katryn
Jou wêreld het in kleure verskyn
Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
Ek onthou jou nog jou hande so klein
Katrientjie kartryn
Jy vleg met al jou woorde so fyn
Al die detail van die groot en die klein
Sien jy Katrientjie Katryn?
Ek onthou nog altyd ‘n droom oor jou en my
Dit wat die droogtes laat verdwyn
Katrientjie Katryn
Jou wêreld het in kleure verskyn
Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
Ek onthou jou nog jou hande so klein
Katrientjie kartryn
Jy vleg met al jou woorde so fyn
Al die detail van die groot en die klein
Sien jy Katrientjie Katryn?
To Find all your Local South African artists Lyrics please visit our website
@ http://www.worldmusicfans.com
Connect With The Artist Below:
Valiant Swart
————————————
Website: http://bit.ly/1KG5b1g
Facebook: http://on.fb.me/1fgvuhN
Twitter: http://bit.ly/1RfIIvN
————————————
Mel Botes
————————————
Website: http://bit.ly/1IEdgln
Twitter: http://bit.ly/1KG5klb
Facebook: http://on.fb.me/1JIVgrG
————————————
Connect With Us Below
————————————
Facebook: http://on.fb.me/1UrdDV0
Twitter: http://bit.ly/1JIVoHu
Google+: http://bit.ly/1CVJaDL
Website: http://bit.ly/1HGZLmb
————————————
PS: WE DO NOT OWN ANY OF THE MUSIC. IT IS ALL FOR EDUCATIONAL PURPOSES. IF WE
VIOLATE ANY COPYRIGHTS FEEL FREE TO CONTACT US
This is a LIVE recording and the sound quality not excellent but THIS IS Katryn’s first time singing a duet with JAY!!!