This is the official lyric video for “‘Die Liefde Van My Lewe” by Lianie May.
???? Follow the link to stream or download this song: https://lianiemay.hearnow.com/die-liefde-van-my-lewe
Written & Composed by – Sunette Bridges
Production & Sound Engineering – Wium Roets
Vocal Recording – Rian Swanepoel by RS Studios
Executive Producer – Sunette Bridges
Final production in the Rivers & Bridges Music Studio, USA
???? More Information:
This is an official music video from Rivers and Bridges Music. Stormloop is a collection of Afrikaans songs created to honor the 100-year milestone of Afrikaans as an official language, written and produced by Sunette Bridges.
Die Amptelike Video vir Jy speel met vuur – Lianie May
Volg hierdie skakel om “Jy Speel Met Vuur” op stromingsplatvorms af te laai: https://lianiemay.hearnow.com/jy-speel-met-vuur
Geskryf en Gekomponeer – Sunette Bridges
Dromme en Kitare – Wium Roets
Produksie en Klankingenieur – Wium Roets
Stemopnames – Rian Swanepoel by RS Studios
Uitvoerende Vervaardiger – Sunette Bridges
Vervaardig in die Rivers & Bridges Musiekateljee, VSA
Musiekvideo – ETG Creative
Hare & Grimering – Michelle
Akteur – Paul Stunthorn
Jy weet ek gaan jou hart breek
Want myne is flenter
Ek gaan oornag verdwyn
Want dit is my slenter
Jy weet ek gaan jou seer maak
En ek is gepantser
Ek dryf op die oop see
Sonder ‘n anker
Jy ken my repustasie
Jy ken my verlede
Maar jy weet niks van my verhaal nie
En hoor nooit my gebede
Jy sien net wat jy wil sien
Maar ek is diesolien
Dinamiet en parafien
En jy speel met vuur
Ja jy speel met vuur
Maar jy sê jy’s nie bang nie en ek kan wegloop as ek wil
Jy wil my nie vang nie, so as ek hardloop staan jy stil
En jy sê jy is vuurbestand en steek dan uit jou hand
Toe ek dit vat toe voel ek vrede al is die wêreld aan die brand
So nou speel ek en jy die spel vir solank jy dit verduur
Maar ek het jou reeds gewaarsku, jy speel met vuur
Jy weet dit is gevaarlik
Om in die vlamme rond te dans
En ek het reeds herhaaldelik
Gewaarsku daar’s ‘n kans
Dat ek jou hart gaan breek en jy
Alleen gaan agterbly
Maar jy sê jy’s nie bang nie en ek kan wegloop as ek wil
Jy wil my nie vang nie, so as ek hardloop staan jy stil
En jy sê jy is vuurbestand en steek dan uit jou hand
Toe ek dit vat toe voel ek vrede al is die wêreld aan die brand
So nou speel ek en jy die spel vir solank jy dit verduur
Maar ek het jou reeds gewaarsku, jy speel met vuur
Miskien is jy ‘n Meshach en miskien is jy net jy
En vuur maak jou nie bang nie, jy is in ligtelaaie vry
En miskien is jy net dapper of miskien is jy net blind
Ek is ‘n veldbrand in ‘n stormwind en jy is water
Maar jy sê jy’s nie bang nie en ek kan wegloop as ek wil
Jy wil my nie vang nie, so as ek hardloop staan jy stil
En jy sê jy is vuurbestand en steek dan uit jou hand
Toe ek dit vat toe voel ek vrede al is die wêreld aan die brand
So nou speel ek en jy die spel vir solank jy dit verduur
Maar ek het jou reeds gewaarsku… Jy speel met vuur
Jy speel met vuur … Sal jy die vlamme kan verduur…
This is the official music video for Ek Gaan Jou Vat Vanaand by Lianie May.
Music Video proudly supported by Wildebeest Live, Interactive Security, and Anicra International Group.
???? Follow the link to stream or download this song: https://lianiemay.hearnow.com/ek-gaan-jou-vat-vanaand. ????????
Written & Composed by – Sunette Bridges
Drums – Wium Roets
Production & Sound Engineering – Wium Roets
Vocal Recording – Rian Swanepoel by RS Studios
Executive Producer – Sunette Bridges
Final production in the Rivers & Bridges Music Studio, USA
???? More Information:
This is an official music video from Rivers and Bridges Music. Stormloop is a collection of Afrikaans songs created to honor the 100-year milestone of Afrikaans as an official language, written and produced by Sunette Bridges.
Music video by Lianie May performing Sing Kanarie.© 2024 Lianie May/Universal Music South Africa
‘Tappit’ nou beskikbaar: https://LianieMay.lnk.to/TappitID
Volg My
Facebook: https://www.facebook.com/Lianie.May
Instagram: https://www.instagram.com/lianie_may/
X: https://twitter.com/LianieMay
#LianieMay #Tappit
Music video by Lianie May performing Tappit. © 2023 Lianie May/Universal Music South Africa
http://vevo.ly/oeVMHt
Pleister Vir My Hart vanaf Lianie May se Lank lewe die liefde (2011 album) Musiek:Johan Vorster,Woorde: Johan Vorster, Lianie May, Barry Lubbe (Johan Vorster songs Lianie May publishing). Een van die tema liedjies in Platteland.
Amptelike Musiekvideo van Jay en Lianie se nuwe enkelsnit Siekverlief. Vanaf hulle album Beste Van J&L.
Lianie May – Noodlanding (Lirieke Weergawe)
Music video by Lianie May performing Strawberry Lips. (C) 2017 Inhoud Huis Musiek Kopie Reg (Pty) Ltd, under exclusive license to Universal Music (Pty) Ltd (ZA)
http://vevo.ly/0fK5u9
South African Artist: Lianie May
Snit 03 vanaf haar CD ‘Boeremeisie’ (2009)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!
Lianie May is een van die gewildste Afrikaanse sangeresse sedert haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007.
Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore en het in Oranjeville grootgeword. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg.
Na ‘n optrede van die groep ‘Eden’ in Oranjeville het Lianie vir hulle ‘n oudisie gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007 vrygestel het met verkope van meer as 120 000 CD’s.
Haar liedjie ‘Pretoria’ was vir ‘n geruime tyd op ‘Radio Rippel’ se Top-20.
In 2008 wen sy ‘n S.A.M.A.-toekenning in die katagorie ‘Top-verkope sanger van die jaar’.
Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)
Ek es nie die rightful owner van die musiek en die image nie.
South African Artist: Lianie May
Snit 05 vanaf haar CD ‘Boeremeisie’ (2009)

Snit 03 vanaf haar CD ‘Vergeet my nie’ (2007)

Jay en Lianie May het die Ghoema-toekenning vir Beste Liedjie vir Naweeklyfie gekry. Hulle het ‘n spesiale boodskap vir almal op Twitter en Facebook.
Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot.
Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv
Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet
Besoek www.kyknet.co.za
kykNET bied ‘n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak – van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies – daar’s iets vir die hele familie!
Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
South African Artist: Lianie May
Snit 02 vanaf haar CD ‘Boeremeisie’ (2009)
PLEASE SUPPORT ALL ARTISTS BY PURCHASING THEIR MUSIC!
Lianie May is een van die gewildste Afrikaanse sangeresse sedert haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007.
Lianie is op 2 Augustus 1976 in Vereeniging gebore en het in Oranjeville grootgeword. Haar regte naam is Lianie Oosthuizen. Sy matrikuleer in 1994 aan die Afrikaans Hoërskool Sasolburg.
Na ‘n optrede van die groep ‘Eden’ in Oranjeville het Lianie vir hulle ‘n oudisie gedoen. Johan Vorster en Sean Else het haar toe genader om by Mozi-rekords aan te sluit, waarna sy haar debuut CD ‘Vergeet my nie’ in 2007 vrygestel het met verkope van meer as 120 000 CD’s.
Haar liedjie ‘Pretoria’ was vir ‘n geruime tyd op ‘Radio Rippel’ se Top-20.
In 2008 wen sy ‘n S.A.M.A.-toekenning in die katagorie ‘Top-verkope sanger van die jaar’.
Copyright Disclaimer under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.
Disclaimer: All rights reserved to their respective owners. All descriptions, images, audio and video clips are the sole property of their respective owners. This video is only for non-profit usage and publishing. I do not own any rights to its content and absolutely no Copyright Infringement intended. Copyright holder is respected and not infringed upon. (For entertainment purposes only)
South African Artist: Lianie May
Snit 02 vanaf haar CD ‘Vergeet my nie’ (2007)

Snit 04 vanaf haar CD ‘Boeremeisie’ (2009)

Na hul vorige duet-album, Bonnie & Clyde, meer as 80 000 eenhede verkoop het, span Lianie May en Jay nou weer vokale kragte saam op Lianie se nuutste album wat vanaf volgende week beskikbaar sal wees. Die titelsnit, NaweekLyfie, het dié week reeds op radiostasies begin speel. ‘n Lekker bonus op die album is dat die tong-in-die-kies video hiervan ook op die album ingesluit is.
Volg ons ook op http://www.huisgenoot.com, http://www.facebook.com/huisgenoot en http://www.twitter.com/huisgenoot
Lianie May het op OFM by The Breakfast Special saam Andre Kunz en Anna Visser kom kuier!
Grootste Geskenk (Met Lianie May) Chris Chameleon ? 2009 Chris Chameleon Released on: 2009-03-01 Music Publisher: Chameleon Publishing Auto-generated by YouT…
My First Love 4 Two Choreographed by Olda & Frank Simonsen Music: You’re My First Love by Eden ft Lianie May 64 Count intermediate.
Majesty, Bandung, 24 Oct 2010 Vocal: Lianie Haroen Acoustic guitar: Mike Bass: Yusak Cajon: Roy Electric guitar: Ariel.
Lianie May en Jay weer vokale kragte saam gespan op Lianie se nuutste album – Naweeklyfie.
My first Afrikaans lyrics video – for the song “Lank lewe die liefde”. I hope you like it! Thanks to Robert for the lyrics! It’s my comebac…
Hauntingly Beautiful Song.
A coververversion of the 2010 Danish entry In A Moment Like This is recorded by Jay with Lianie May (South Africa). It’s on Jay’s new solo album (He is a mem…