[Pippie] Videos

Klein Isabella “Pippie” Kruger is een van Bobby se groot inspirasies en sy is mal oor hom. Ons het hom afgeneem terwyl hy vir sy pragtige aanhangertjie gesing het.

Pippie toon baie goeie vordering, haar gesiggie word gesond en sy raak woeliger by die dag. Haar ma Anice en pa Erwin Kruger is opgewonde om haar by die huis…

css.php