[Ricus] Videos

Music video by Kurt Darren, Eloff, Ricus Nel performing Kwagga Karnaval (Official Audio). (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/Vy1Rta

Music video by Steve Hofmeyr, Ricus Nel performing The Gambler (Live at Sun Arena / 2019). © 2020 Coleske Artist

http://vevo.ly/sHIzIn

Luister hier – https://lnk.to/RNPPa

Ricus Nel Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/Ricus-Nel-137984886214735/
Instagram – https://www.instagram.com/ricusnel/?hl=en
Twitter – https://twitter.com/ricusnel1?lang=en

For bookings, contact: hamilton@vocalevents or +27 (0) 71 482 2533

Lirieke:
Hier op my stoep raak dinge pure plaas
Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy

Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê

Maar in die pubs en die klubs is waar die aksie wag
En oppie hoek van die straat is waar die Mustang staan
Ons dans sommer in die skuur
In die stad is brandewyn te duur

Maar die plaas is stil. Maar dis lekker
Jy moet koeie melk. Maar dis lekker
En daar’s nie Uber nie. Check my trekker

Maar ek like jou konsertina
Ja, die girls like dit ook

Almal like van ‘n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van ‘n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ‘n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ‘n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Hey Snottie, dis net geboue en ruite
Nou waar’s daai girls met die kuite?
Nee hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien

Nee oppie plaas slaap ek agt uur, dan’s dit ligte uit
En vier uur is ek op dan eet ek boerbeskuit
Ons gaan twee uur more oggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou ‘n garage-pie

Die liggies is te veel. Maar dis lekker
Die geraas maak my mal. Is lekker
Waar’s die haan wat kraai? Hy smaak lekker

Ag man check my konsertina
Ja, ek like hom ook
Almal like van ‘n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van ‘n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ‘n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ‘n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

‘n Bietjie trek
‘n Bietjie stoot
Laat die krismiswurm wikkel op jou skoot

‘n Bietjie in
‘n Bietjie uit
Laat die donkielongkielong jou lekker kry
Oee dis lekker
Almal like van ‘n boerepompie
‘n Pompelompe lompie
Almal like van ‘n boerepompie
‘n Pompelompe lompie
Almal like van ‘n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van ‘n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ‘n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ‘n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Ricci my bra, ons is eintlik maar die selle
Aweh Snottie Aweh

Music video by Ricus Nel performing Boerepompie. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/W1Minz
#RicusNel #Boerpompie

Adam Tas & Bok Van Blerk & Refentse & Ricus Nel – Hardekole (Lirieke Weergawe)

-~-~~-~~~-~~-~-
Please watch: “Riana Nel – Hoe Kan ‘N Man”
https://www.youtube.com/watch?v=wn9o5waEgqM
-~-~~-~~~-~~-~-

Music video by Ricus Nel, Adam Tas performing Don Williams/Johny Cash Medley. (C) 2017 South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Musiek a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd 

http://vevo.ly/q0uSVM

Music video by Ricus Nel, Adam Tas, Bok van Blerk, Refentse performing Hardekole. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/JgHE7D

Ricus Nel tv advertensie.

Dis nie maklik om ‘n celebrity te wees nie, Jonathan gaan vind uit hoe Bespreek Radio Raps nou en eksklusief by Music Profile Management om op te tree by Gol…

Ricus Nel en sy verloofde Liza Brönner is deesdae saam op die verhoog te sien. Hulle gee vir Huisgenoot-lesers ‘n voorsmakie van een van haar liefdesliedjies…

Ricus Nel en Liza Brönner het mekaar ‘n paar jaar gelede raakgesing en sedertdien het die liefde behoorlik geblom. Die twee sangers het verlede jaar verloof …

Ricus Nel stel die Jukebox orkes bekend tydens die 2010 Oujaarsaand uitsending.

css.php