[Viljoen] Videos

Hoe Nou? Stream nou oral: https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesanddiepiesangskille/hoe-nou-feat-johan-viljoen

Lirieke:

Hallo
My liggie brand vir jou
Dis die een langs die kaggel
Wat ons warm hou
Onthou dis bietjie laat
So maak my aan die slaap
As my drome my nog wakker hou
Vanaand is ek rou

Ek kry koud in die aande
Ek voel alleen op Sondae
Eks bang vir die donker gange
Daar waar die monsters my nog pla
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoekom sukkel ek altyd met jou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou

Hallo
Dalk bietjie laat vir nou
Waar is die een
Wie weet waarom
Ek so vas kan klou

Sy soek haar spasie
En ek soek net ‘n drukkie
Vanaand
Vir nou

Ek kry koud in die aande
Ek voel alleen op Sondae
Eks bang vir die donker gange
Daar waar die monsters my nog pla
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoekom sukkel ek altyd met jou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou

So hou my net vas
Hierdie gaan nog lank vat
Hou my net vas
Hierdie gaan nog seermaak
Wie weet wat
In jou kop aangaan
As jy daar staan
en vir my vra

Hoe nou?

–

Ek kry koud in die aande
Voel jy alleen op Sondae
Eks bang vir die donker gange
Is daar nog monsters wat jou pla
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoekom sukkel ek altyd met jou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou
Hoe nou

All Rights Reserved To Their Respective Owners! Copyright Disclaimer Under Section 107 of the Copyright Act 1976, allowance is made for “fair use” for purposes such as criticism, comment, news reporting, teaching, scholarship, and research. Fair use is a use permitted by copyright statute that might otherwise be infringing. Non-profit, educational or personal use tips the balance in favor of fair use.

This video is used only for non-profit usage and publishing and I do not own any rights to its content.

Disclaimer: – No Copyright Infringement Intended – I do not own the sound track used in this video. No profit will be made whatsoever. All rights to the sound track belong to its respectful owners. This video is used for entertainment purposes only.

Artist : Viljoen Retief : Track : “Soos die Wind” – HD Version. Directed by Herman van Deventer Alienbrain HD. (Language : afrikaans : dutch : nederland : vl…

Afrikaans Music Video Artist / Viljoen Retief Directed by Herman van Deventer Alienbrain Productions Sound / Vincent Swart (Language : afrikaans : dutch : ne…

Candy Benson_ Sonder Jou Produced by EV DESIGNS PHOTOGRAPHY & VIDEO Directed by ELZIE VILJOEN Composer & Lyrics MONICA MAREE – S.A.M.R.O..

“LANGPAD” – HD VERSION : ARTIST : VILJOEN RETIEF ; Directed by Herman Van Deventer Alienbrain HD (Language : afrikaans : dutch : nederland : vlaanderen : bel…

Valiant Swart is ‘n Suid Afrikaanse musikant en akteur. Swart is naas Koos Kombuis een van die kunstenaars wat die heel meeste by die Oppikoppi-musiekfeeste …

Recorded at Sunset Studios, Stellenbosch South Africa. Traditional Afrikaans music meets Preacherman Blues and Soul. Directed and edited by Neil Sandilands. …

css.php