Eksklusief! “Bonnie en Clyde” van Jay en Lianie May

Thanks! Share it with your friends!

Close

Bespreek vir Afrikaans is Groot by www.afrikaansisgroot.co.za “Toe stop my hart”, “In a moment like this” … treffers van dié twee wat jy sal onthou. Nou’s Lianie May en Jay terug met ‘n splinternuwe duet-album, Bonnie en Clyde. Die album spog met oorspronklike treffers soos “Bonnie en Clyde” (deur Johan Vorster), “As jy sing” (Johan Vorster) en “Rug teen die muur” (Johan en Adolf Vorster). Daar’s ook ‘n klomp goue oues soos “One last kiss”, “Alone”, “We belong”, “Toe stop my hart”, “In a moment like this” en “Lank lewe die liefde”. “Country strong” en “Don’t you wanna stay” is twee van die nuwe duette. Die album sal na verwagting in Junie 2012 beskikbaar wees.

css.php