Die Heuwels Fantasties

Provided to YouTube by DistroKid

Klein Tambotieboom · Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

? Supra Familias

Released on: 2009-03-19

Auto-generated by YouTube.

Provided to YouTube by DistroKid

Oorlewing 101 · Die Heuwels Fantasties

Die Heuwels Fantasties

? Supra Familias

Released on: 2009-03-19

Auto-generated by YouTube.

STREAMING PLATFORMS: https://platoon.lnk.to/shangri-la

Made possible by InConcert and made brighter by MTN

Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! http://www.youtube.com/channel/UC6hZziGjzTF9axWqKpl8FyQ?sub_confirmation=1

Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za

SOCIALS:

Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.
Instagram: https://www.instagram.com/dieheuwelsfantasties/
Twitter: https://twitter.com/dieheuwels
Facebook: https://www.facebook.com/dieheuwels/
____________________

MUSIC:

HERVERBEEL new album streaming on all your fav platforms.
https://platoon.lnk.to/herverbeel

____________________

PLAYLISTS:
Mood music and mind-blowing visuals.
2021 (Die Visuele Album): https://www.youtube.com/playlist?list=PLdZvdtt4kABXj4FMh2KyRK_H973Az7tVQ

Favourites: https://www.youtube.com/watch?v=EL15GLJMwDQ&list=FL6hZziGjzTF9axWqKpl8FyQ

____________________

MERCH:

Mooiste merch to keep you fresh.
https://suprashop.ecwid.com/

____________________

ALBUMS:

Die Heuwels Fantasties (2009): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_ldH3VlnNouVWCTSfWxIm5IteyVaf4Fd-U

Alles Wat Mal Is (2012): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_mrUoR_9tNT_7ur7AwXKMluEAcb6VK1xb4

Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) (2014): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_nT9POhCa4Wj5YNFswMo00loql1UkrwLCQ

Wilder as Die Wildtuin (2011): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_nYI0w8Tla0sbViztTny-cegnCW14CxE3I

Okay! (2017): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_k5vr90D2FU0qTbfKznIsLcSpNjv4ALqtM

Alles Van Die Beste (2018): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_n7FfsfIFQEfyJXj7fUwOYkMnwssWXfBXI

Live Op Paul Cluver (2016): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_kHZP4Sz8GKMX2E8PnyhOqT-HyNaxzeJes

Wens Jy Was Hier (EP) (2013): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_lURkbpQMnTTVlrJls6kOrQhVGMmcryEag

HERVERBEEL (2020): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_m_vfnkrpGCglgkJlLRlHynAzQTCWYpr7U

2021: Live In Lockdown (2020): https://music.youtube.com/playlist?list=OLAK5uy_njpieYa-rlb6kZcwV0tPGJ0qPtsd1VIvw

________________________

DIRECTED BY NELIS BOTHA
CINEMATOGRAPHER : DAMIANE VAN REENEN
ORIGINAL CONCEPT AND STORYBOARD BY MAXIME THAYSEN
STYLING BY LETHABO “BOOGY” MABOI

EXECUTIVE PRODUCER : ANTHONIE VAN DER WALT
PRODUCER : PIERRE GREEFF
LINE PRODUCER : MARGUERITE VAN EEDEN
PRODUCER ASSISTANT : HENDRIK NIEUWOUDT
CASTING : MARGUERITE VAN EEDEN
GAFFER : HUGO BRAND
SPARK : FRITS VISSER & IBBY BUKURU
FOCUS PULLER : WERNER BOTHA
ASSISTANT TO CAMERA : WERNER BOTHA
EDITORS : DAMIANE VAN REENEN & NELIS BOTHA
COLORIST : KYLE STROEBEL
BEHIND THE SCENES WADE LAMBERT
CAST : MILLA DE VILLIERS | KYLE BECK | HENDRIK NIEUWOUDT | ZOË HUMAN | JANCA FOURIE | ANYA HUMAN |
GEAR SUPPLIED BY PETER LAMBERT | HUGO BRAND | WERNER BOTHA |
MUSIC PRODUCED BY FREDERICK DEN HARTOG | MIXED BY DANE TAYLOR | MASTERING BY GAVIN LURSSEN |
WRITTEN BY DIE HEUWELS FANTASTIES AND TRESOR
SPECIAL THANKS TO BURGER VAN DER MERWE | DEON VAN EEDEN & ANINA VAN EEDEN | ACCOMODATION SUPPLIED BY GERHARD ERASMUS AT KRAALBAAI | PORSCHE SUPPLIED BY CHARL DU PLESSIS AT WULFCHIP TEGNIK | NISSAN SKYLINE SUPPLIED BY ASHLEY PRETORIUS

#SHANGRILA #heuwels #tresor

Amptelike Musiekvideo uit binnekort stream nou : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantastiesandappel/nora-vlok

Lirieke:

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Sy word nie oud nie
Sy word wys
Haar hart is groot
Maar die geduld is klein
Sy klap ’n toon
Tot waar sy gaan
Haar voete die weet
Waar kom sy vandaan

So as jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader en
Skraap jou gemoed

Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selfde boot
Ander oseaan
Nora Vlok waar kom jy vandaan?

As jy dink
Jy’s man genoeg
Stap dan nader
Skraap jou gemoed

Tel jou woorde
Wakker slaap
Ken jy vir Nora?
Sy vat raak

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop?
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora
Nora Vlok

Vra maar haar ma hulle
Lewe op genade
Spaar al jou trane
Daar is water in die krane
Selle boot
Ander oseaan
Nora gaan nie
Waar die strome gaan

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

Ken jy vir Nora?
Nora Vlok
Vir wat probeer jy haar nog stop
Sy warm nou eers op
Ken jy vir Nora?
Nora Vlok

“C’est La Vie” die nuwe album stream nou oral : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/cest-la-vie
Directed by Charl du Toit
Shot and edited by Damiane van Reenen

vlieg so hoog soos ‘n missiel
sink so vinnig soos ‘n slagskip
‘n foon wat aan en afsit
‘n gogga in die matriks

ek sal nuwe meds moet kry
as ek myself vir eens kan vind
kort ‘n time machine vir dit
myself verloor al as ‘n kind

dis al wat ek wil hê
e-n-e-r-g-i-e
wag het ons ‘n probleem?
of spel ek dit verkeerd?

Tussen die straatligte
Waar ons mekaar kan vind
dis donderweer
tussen ons twee
sal jou al my lading gee

C’est la vie
Dis als mos verniet
Ek hoop dit maak jou happy
C’est la vie

Ek voel jou gloei deur my are
Vou my toe
Kom soek my diep in die skare
Ek los vir jou blomme by die agerdeur
Ek kan nie dans nie maar ek kan probeer

dis al wat ek wil hê
e-n-e-r-g-i-e
wag het ons ‘n probleem?
of spel ek dit verkeerd?

tussen die straatligte
waar ons mekaar kan vind
dis donderweer
tussen ons twee
sal jou al my lading gee

C’est la vie
Dis als mos verniet
En ek hoop dit maak jou happy
C’est la vie

Eerste single vanaf die nuwe album C’EST LA VIE stream hier: https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/bellville

Altyd gereed
Altyd alleen
Altyd die een wat vergewe en dan moet
Sluk en vergeet

Altyd gereed
Hand op die heup
Altyd die buitekant glimlag maar die binnekant bly maar seer

Sê vir my pa ek kom huistoe
Ek sal self my pad tot daar kan maak
En as ek vasdraai soos mense maar doen
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Dan moet hy my
In Bellville kom haal

Sê vir my pa ek kom huistoe
Sê vir my pa ek kom huistoe
Maar as ek vasdraai soos mense maar doen
Dan moet hy my
In Bellville kom haal
Dan moet hy my
In Bellville kom haal

Lirieke deur Jani Greeff
Video deur Damiane van Reenen
Musiek deur Die Heuwels Fantasties
Vermeng en opgeneem deur Jurgen von Wechmar by Sunset Recording Studios in Stellenbosch

Streaming Spotify/Apple Music: https://Platoon.lnk.to/volume

Shot , directed and edited by Damiane van Reenen
Additional footage by Heinrich Laubscher

Lyrics:

vieruur ek is wakker
en ek dwaal in my huis rond
vreemd hoe ‘n jas in die nag
soms ‘n spook kan word
figure teen die mure
in die lig van ‘n kers
soos ‘n dier vasgevang
tussen die mure van my eie werf
so is dit oggend?
is dit dinsdag?
is dit maart?
is dit mei?
is alles skielik anders
of is dit dalk net
ek en jy

hoor jy my
ons lyne kruis
O dit spook
ja dit spook alweer
in ons huis
Hallo
hoor jy my?
die ontvangs was sleg
jy het gesê ons gaan hier vrek en
jy was reg

ons ry in jou kar
al die vensters is oop
die volume is op honderd en
ons sing en ons rook
gesoen teen die mure
van die plekke waar ons is
dit het gevoel asof ek nog joune is

STREAM die song nou oral : https://Platoon.lnk.to/eggo
VOLUME die album is uit 22 Okt : https://Platoon.lnk.to/volume

Directed by MJ du Preez
Edited and Shot by Damiane van Reenen
Additional Photography by Andre Badenhorst

Lirieke:
Dit raak nou lank
Histeries gewees
Meeste van die tyd
Goddank
Ons het genoeg
Kan ‘n ander plan maak
Elders skuiling soek

Dis genoeg
Jy’s genoeg
Vat jou hand aan die ander kant en
As jy al weg is
Sal ek jou soek

Is ek net ‘n EGGO?
As jy my roep
Als net ‘n EGGO
Of is dit jy wat my soek
Is ek nog hierso?
Of is als
Net ‘n spieëlbeeld
‘n EGGO
Hoor jy my EGGO?

Jy dra my deur
Hierdie wintervallei
Soos ‘n backbeat
As ek ry
Die angel van die dood
Is by my verby
Ek hoor dit weer
In die skare voor die son
Ek het altyd uitgestaan
Maar nou is ek vermom
Nou is ek vermom

Is ek net ‘n EGGO?
As jy my roep
Als net ‘n EGGO
Of is dit jy wat my soek
Is ek nog hierso?
Of is als
Net ‘n spieëlbeeld
‘n EGGO
Hoor jy my EGGO?
Hoor jy my EGGO?

Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! http://www.youtube.com/channel/UC6hZz…

Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za

SOCIALS:

Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.
Instagram: https://www.instagram.com/dieheuwelsf…
Twitter: https://twitter.com/dieheuwels
Facebook: https://www.facebook.com/dieheuwels/

MUSIC:

HERVERBEEL new album streaming on all your fav platforms.
https://platoon.lnk.to/herverbeel

________

PLAYLISTS:
Mood music and mind-blowing visuals.
2021 (Die Visuele Album): https://www.youtube.com/playlist?list…

Favourites: https://www.youtube.com/watch?v=EL15G…

________

MERCH:

Mooiste merch to keep you fresh.
https://suprashop.ecwid.com/

________

ALBUMS:

Die Heuwels Fantasties (2009): https://music.youtube.com/playlist?li…

Alles Wat Mal Is (2012): https://music.youtube.com/playlist?li…

Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) (2014): https://music.youtube.com/playlist?li…

Wilder as Die Wildtuin (2011): https://music.youtube.com/playlist?li…

Okay! (2017): https://music.youtube.com/playlist?li…

Alles Van Die Beste (2018): https://music.youtube.com/playlist?li…

Live Op Paul Cluver (2016): https://music.youtube.com/playlist?li…

Wens Jy Was Hier (EP) (2013): https://music.youtube.com/playlist?li…

HERVERBEEL (2020): https://music.youtube.com/playlist?li…

2021: Live In Lockdown (2020): https://music.youtube.com/playlist?li…

Provided to YouTube by DistroKid

Plekkie In Die Son (feat. Early B) · Die Heuwels Fantasties

2021

? Supra Familias

Released on: 2020-05-22

Auto-generated by YouTube.

Provided to YouTube by DistroKid

Jy Stel My Teleur · Die Heuwels Fantasties

Jy Stel My Teleur

? Supra Familias

Released on: 2019-09-17

Auto-generated by YouTube.

Provided to YouTube by DistroKid

Verlore Stilte · Die Heuwels Fantasties

Wilder as Die Wildtuin

? Supra Familias

Released on: 2015-12-28

Auto-generated by YouTube.

Provided to YouTube by DistroKid

Wind en Weer · Die Heuwels Fantasties

Wilder as Die Wildtuin

? Supra Familias

Released on: 2015-12-28

Auto-generated by YouTube.

A short snippet of “Klein Tambootieboom” at “The Whippet” coffee house in JHB.

Ek Besit geen koepieregte hiervan nie
alle krediete toegeskryf aan die kunstenaars
geen onwetige aflaai word toegelaat NIE!

Hope you like our live cover of this sweet song by Die Heuwels Fantasties! Subscribe to the channel for a new video every week: https://goo.gl/hsuQz2

Listen to my new single: https://camillevanniekerk.hearnow.com/proteas-op-die-tafel

Website: http://www.camillevanniekerk.com/
SoundCloud: https://soundcloud.com/camillevanniekerk
Facebook: https://www.facebook.com/camillevanniekerkmusic/

Lyrics:

Leja
ek weet nie meer of ek jou hieruit gaan kan sien nie
sal ek ooit genoeg geld kan verdien
die nag is koud
en die winter
en die winter

toe ek jou gesien het vir die eerste keer
Leja
ek kan nie meer onthou hoe dit gevoel het nie
die paaie bly nat
in die winter

in jou ma se oë
ons was tieners
ons kon glo in die dinge daarbo
in jou ma se oë
wou ek sien
en wou ek glo

maar tye het verander
em ons raak nie jonger nie
ek kan nie eers meer byhou nie
ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
op die gras
op die gras

Leja
sit dit vas
soos dit was
soos dit was
dan sal ons kan
Leja
maar jy’s nou net die pen op ‘n servet
wat ek al weer al weer iewers moes vergeet het

die onoorspronklikheid
nes afgeleide selfverwyt
het ek myself hier uit
uit hierdie storie uitgeskryf

in jou ma se oë
ons was tieners
ons kon glo in die dinge daarbo
in jou ma se oë
wou ek sien
en wou ek glo

maar tye het verander
em ons raak nie jonger nie
ek kan nie eers meer byhou nie
ons laaste avondsdrome versprei soos waterstrome
op die gras
op die gras

Leja
sit dit vas
soos dit was
soos dit was
dan sal ons kan
Leja
maar jy’s nou net die pen op ‘n servet
wat ek al weer al weer iewers moes vergeet het

Student music video for the University of Johannesburg.
The music video is a road trip of a couple to Deneysville in the Freestate.

Song: Die Heuwels Fantasties – Sonrotse

Drone footage from ANEes Dadabhay – https://www.youtube.com/channel/UCrnWIiXd8kZqbmu2Z1V70-w

Die Heuwels Fantasties – https://www.youtube.com/user/dieheuwels

Neill Jansen van Rensburg
215004443

Coenie de Villiers and Die Heuwels Fantasties collaborated in the creation of this song which went to number one.

Music and lyrics by Coenie de Villiers, Hunter Kennedy and Pierre Greeff.

Off the Hart van Glas album by Coenie de Villiers as well as off the Wilder as die Wildtuin album by Die Heuwels Fantasties.

For more info about the new album EMOJI, shows and bookings, check out www.coeniedevilliers.co.za

Die Heuwels Fantasties se nuwe album #OKAY! is pas vrygestel en is ook binnekort op GrootTunes beskikbaar. Kyk hierdie video vir ‘n voorskou van Laaste Rondtes van hierdie album.

Die Hewels Fantasties se nuwe album OKAY! is pas vrygestel en hier is ‘n voorsmakie van hulle nuwe enkelsnit Gebruik my.

Kyk uit vir heirdie album, binnekort op GrootTunes beskikbaar.

Die Heuwels Fantasties perform “Kan nie jou hart vind nie” with Mque to kick off the episode. This is followed by Mque’s solo performance of “Heat” and wrapping it all up, Die Heuwels Fantasties talk about their new album OKAY!, Oppie 2017 and, finally, perform “LED Liefde” off their new album which comes out 5 May.

Die Heuwels Fantasties (Ft. Adriaan Brand) – Heel Te Mal

Die Heuwels Fantasties tree op voor ‘n studio gehoor vir die musiek program ‘Hoor Hoor’.

Web:
https://www.facebook.com/dieheuwels?fref=ts
http://www.dieheuwels.co.za/
https://twitter.com/DieHeuwels
Agent: dieheuwels@gmail.com
PR: suukiemusic@gmail.com

https://www.facebook.com/MKtv.co.za?ref_type=bookmark
https://www.twitter.com/mktv_

Die Heuwels Fantasties – In En Uit

Die Heuwels Fantasties song Hyg Duiwel remixed by the late great Herman Pretorius aka Mr. X, this goes out to the Vrede Foundation and specifically the wonderful Dre and the guys at Birthmark who made this possible!!!

Shot and directed by : Jaco “Snake” Venter
Edited by : Nathan Fourie
Buy the music at : itunes, www.kalahari.net
www.facebook.com/dieheuwels
Video van ons tyd in New Zealand tydens die wereldbeker rugby in 2011
Goeie werk Springbokke julle het als uitgehaal!
Spesiale dank aan Francois “Flo” Louw, JDV, Bakkies, Mattie en Schalk.

The Bakgat 2 version for our new single Doodgewone Aand…now available on the movie soundtrack!

Hierdie video is in Aandklas op Stellenbosch geskiet in Oktober van 2009. Dankie aan al die fans wat hulle lyf Parow kom hou het. Hierdie ene is vir Julle! Directed by: Jaco “Snakehead” Venter, edited and co-directed by: Adriaan Louw.Geniet.

Buy the album here: http://www.suprashop.co.za/
Co-Directed by: Simon Barnard and Wim Steytler
Producer: Carla Prinsloo
Production Manager and Assistant Director: Gerhard Walstrand-Ehlers
Director of Photography: Willie Nel
1st Assistant Camera: Khyle Smith
DIT: Delon Misic
Grip: Maliyakhe Radebe
Colorist: Kimberley Hobbs
Post Production Facilities: Ladies & Gentlemen
Head of Post Production at Ladies & Gentlemen: Marc Baleiza
Sound Engineer at SFX Consulting: Tinus Smit
Auditor: Juanita Scholtz
Insurance: CGM
Behind-the-Scenes Photography: Niel van der Westhuizen

Production Company: Sonneblom Films

www.dieheuwels.co.za
www.suprafamilias.com

Sonneblom Films en Die Heuwels Fantasties bedank die gawe mense van Danville vir hulle deelname.

Koop nou die Deluxe Weergawe van ons album Ja. Nee. Lekker in alle goeie musiekwinkels en kry die lied!
Hierdie is die video van die temalied vir die ballade vir ‘n enkeling rolprent wat uit is 20 maart landswyd in teaters!
http://balladefilm.co.za

Shot and directed by http://keyart.co.za
produced by Dries @ The Film Factory

http://www.dieheuwels.co.za
http://www.smarturl.it/dhfapp for our app

the combined touring concept for the four bands VAN COKE KARTEL, FOKOFPOLISIEKAR, aking and DIE HEUWELS FANTASTIES – 01 Mei – Rafters Pub – Pretoria.

Musiek video van Fokofpolisiekar – Hemel op die platteland. http://www.fokofpolisiekar.co.za/

css.php