Snotkop

Music video by Snotkop performing Dis ‘n Land. (P) 2013 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/P5y1qQ

Music video by Snotkop performing Song vir My Dad. (P) 2013 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/P5d9BR

Music video by Snotkop performing Dropit Soos ‘n Disprin. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

#Snotkop #DropitSoosNDisprin #Vevo

Music video by Snotkop performing Marakas (Official Audio). (C) 2023 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/aG2HNE

SKRIK VIR NIKS (Die Snotkop Movie) se movie kaartjies is nou beskikbaar by Itickets: https://selectmusiek.lnk.to/MovieKaartjies

Official Music Video for “Skrik Vir Niks” by Snotkop.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/SkrikVirNiks

Follow Snotkop op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/Snotkopofficial
Instagram – https://www.instagram.com/snotkop/
Twitter – https://twitter.com/Snotkop_Henning
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMLny4feA/
Select Musiek Website – https://selectmusiek.co.za/snotkop/

DOP: Pierre Smith
Additional Music Video Footage: ETG Media (Shot by Eric T. Graham, Line Producer & Grip: Tehan Buys)
Editing: Pierre Smith
Snotkop Assistant: Charmaine van Niekerk
Logistics co-ordinator: Louis du Plessis

Skrik Vir Niks – Lirieke

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Die beat gaan jou
Die beat gaan jou

Jy dog ek’s lig in die broek
Toe spring ek mos uit ‘n koek
Nou’s almal heavy gehook
Wag, kom ek drop jou ‘n pin
Nee hokaai hang aan ‘n tak
My bra, jy dog dis good luck
Hoe’t dit gebeur? What the fudge!
Wag, kom ek drop jou ‘n pin
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Tequila, ek skrik nie
‘n Ninja, ek skrik nie
My skoonma, ek skrik nie
Ek skrik vi vi vi niks nie!

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Die beat gaan jou wiks

Katjie van die baan, issit?
Nek van die plek
Jy het gedog jy is net ‘n misfit, misfit?
Wag kom ons Google dit
Bielie van die bosveld
Brakke van die straat, legit
En jy’t gedink jy is net ‘n niksnut
Wag kom ons Google dit
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
Ek bang niemand nie
Ek is my ma se kind
‘n Spietkop, ek skrik nie
‘n Loopdop, ek skrik nie
Ek’s Snotkop, ek skrik nie
Ek skrik vi vi vi niks nie!

Waar’s my rebels, waar’s my misfits?
Waar’s my geeks my party freaks?
Drink ‘n dop op al ons foute
Al die kicks en al ons tricks
Want ons skrik vir niks
Flippen fiks en fris, aspris
Dis wie ons is
Want ons skrik vir niks
Lekker los en lus
Watch this, jy weet nog niks
Die beat gaan jou wiks
Ek skrik vi vi vi niks nie!

Official Music Video by Snotkop performing Skrik Vir Niks (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty)

http://vevo.ly/ELzlCi

#Snotkop, #SkrikVirNiks

Official Music Video for “Tsek!” by Snotkop.
Download or stream hier – https://selectmusiek.lnk.to/Tsek

Follow Snotkop op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/Snotkopofficial
Instagram – https://www.instagram.com/snotkop/
Twitter – https://twitter.com/Snotkop_Henning
TikTok – https://vm.tiktok.com/ZMLny4feA/
Select Musiek Website – https://selectmusiek.co.za/snotkop/

Tsek! – Lirieke

Ek like my brood gebotter aan altwee kante
Ek gooi my doppe redelik sterk, musiek ook harder
Gee my die pinkie, ek vat die hele hand
Verkies my pelle, ongeslyp rowwe diamante
So kom ons?skud ‘n bietjie links
Skud ‘n bietjie regs
Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!
Skud ‘n bietjie op
Skud ‘n bietjie af
Laat daai boude, boude blaf!
En as jy dit nie like nie!

Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
En as jy dit nie like!
Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!

Ek like dit kwaai
As jy jou perskes so swaai
Jou perskes, jou perskes laat waai
As jy omdraai
En jy jou perskes so laat waai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai

Kyk moenie jelly nie, kom vang tips
Wie soek nou stroop soet perskes?as daar kaalgat perskes is
Ek loop met die witbrood onder die arm
Ek’s so kalm soos ‘n walm
Iewers is dit al 5 uur, sit ‘n dubbel in my palm
En kom skud ‘n bietjie links
Skud ‘n bietjie regs
Hulle sê ons is die pad af, ons sê voetsek!
Skud ‘n bietjie op
Skud ‘n bietjie af
Laat daai boude, boude blaf!
En as jy dit nie like nie!

Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
En as jy dit nie like!
Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!

Ek like dit kwaai
As jy jou perskes so swaai
Jou perskes, jou perskes laat waai
As jy omdraai
En jy jou perskes so laat waai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Lekker perskes!

Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
En as jy dit nie like!
Boom bada, boom bada
Vat jou goed en tsek Ferreira!
Boom bada, boom bada, hey!
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!
Jou perskes, jou perskes lyk kwaai
Voetsek!

Official Music Video by Snotkop performing Tsek! (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/qph4NY

Director – Christian Wolf (IG | @cwolfvisuals)
Camera Assistant – Wilhelm van der Westhuizen (IG | @willekis_photo)

Styling – Willem Terblanche (IG | @willem.terblanche)
Makeup and Hair – Ashley Palmer (IG | @ashleypalmer_makeup)
Trokkie – Wouter Terblanche van Derby T en T Slaghuis
Trok drywers – Marius en Punch
Borduurwerk werk en Perskes – Marié Terblanche
Kratte en Sprey verf – Johan Terblanche

Dancers:
Talita Joubert (IG/TikTok | @Talitha_rsa)
Clerece vd Westhuizen (IG | @clerece_vdw TikTok | @clerece.vdw)
Susan Nel (IG | @suz_nel)

Cast:
Brenda Coetzee (linktr.ee/brendacoetzee)
Carley Mundt (IG | @carley_mundt TikTok | @carley_mundt12)
Xené Fowlds (IG/TikTok | @xene.fowlds)
Dylan van Niekerk )IG | @dylan_sw_)
Estelle Oberholzer from Perfect Casting

Special thanks to:
Madelé and Suzette from De la Mas (https://www.delamasvenue.com/)
Celest from Menlyn Maine

Filmed on location at Menlyn Maine and De la Mas

#Snotkop, #Tsek!

Music video by Snotkop performing Raak Vir My Rustig. (C) 2017 – South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/G66YjJ

Music video by Snotkop performing Raak Vir My Rustig. (C) 2017 – South Africa – Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/G66YjJ

Official Music Video for ‘Pens En Pootjies’ by Snotkop.

Download or stream the song here – https://SonyMusicAfrica.lnk.to/d9QmQ1hX

Follow Snotkop on social media:
Facebook – https://www.facebook.com/Snotkopofficial/
Instagram – https://www.instagram.com/snotkop/
Twitter – https://twitter.com/Snotkop_Henning/

Director & DOP – Christian Wolf
Executive Producer – Adolf Vorster @ Sony / Select Musiek
Production Manager – Chantelle Botha
Camera Assistant – Hanru van Zyl
Edit & Colore Grade – Christian @ BrickWolf Creatives

Starring:
Snotkop
Willie Ludik
Juanita Herholdt
Lu-Jean Mzyk @ Model Management
Analda Breedt
Melindi Coetzee

Special thanks:
Constansia Park Market Garsfontein
The Maslow Hotel – Time Square
Karel Pohl vir die Mustang

Music video by Snotkop performing Pens En Pootjies. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/KdVIen

#Snotkop #PensEnPootjies

Music video by Snotkop performing Hoe Lykit!. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/42tquY

Luister hier – https://lnk.to/RNPPa

Ricus Nel Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/Ricus-Nel-137984886214735/
Instagram – https://www.instagram.com/ricusnel/?hl=en
Twitter – https://twitter.com/ricusnel1?lang=en

For bookings, contact: hamilton@vocalevents or +27 (0) 71 482 2533

Lirieke:
Hier op my stoep raak dinge pure plaas
Die honde wat huil, die konsertina wat raas, daarsy

Hey Ricci, daar is lekker dinge daar buite
Soos daai dames met die kuite
Ek het alles wat ek wil hê
Met my vroutjie wat langs my lê

Maar in die pubs en die klubs is waar die aksie wag
En oppie hoek van die straat is waar die Mustang staan
Ons dans sommer in die skuur
In die stad is brandewyn te duur

Maar die plaas is stil. Maar dis lekker
Jy moet koeie melk. Maar dis lekker
En daar’s nie Uber nie. Check my trekker

Maar ek like jou konsertina
Ja, die girls like dit ook

Almal like van ‘n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van ‘n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ‘n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ‘n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Hey Snottie, dis net geboue en ruite
Nou waar’s daai girls met die kuite?
Nee hulle jol eers net na tien
Dan gaan jy lekker lywe sien

Nee oppie plaas slaap ek agt uur, dan’s dit ligte uit
En vier uur is ek op dan eet ek boerbeskuit
Ons gaan twee uur more oggend eers waai
En dan gaan stamp ons gou ‘n garage-pie

Die liggies is te veel. Maar dis lekker
Die geraas maak my mal. Is lekker
Waar’s die haan wat kraai? Hy smaak lekker

Ag man check my konsertina
Ja, ek like hom ook
Almal like van ‘n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van ‘n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ‘n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ‘n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

‘n Bietjie trek
‘n Bietjie stoot
Laat die krismiswurm wikkel op jou skoot

‘n Bietjie in
‘n Bietjie uit
Laat die donkielongkielong jou lekker kry
Oee dis lekker
Almal like van ‘n boerepompie
‘n Pompelompe lompie
Almal like van ‘n boerepompie
‘n Pompelompe lompie
Almal like van ‘n boerepompie
Haal die krismiswurm uit
Almal like van ‘n boerepompie
Laat die donkielong jou byt
Almal like van ‘n boerepompie
In die stad of op die plaas
Want ‘n boerepompie gee nie om nie
Is jy kort of rond nie
Jy gaan lekker dans

Ricci my bra, ons is eintlik maar die selle
Aweh Snottie Aweh

Music video by Ricus Nel performing Boerepompie. (C) 2019 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/W1Minz
#RicusNel #Boerpompie

Music video by Snotkop performing Dik In Desember. (C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/cITya1

Music video by Snotkop performing Souserig.
Directed by Christian Wolf.

(C) 2018 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/XxDhY7

Best of Snotkop: https://goo.gl/2FqVrx
Subscribe here: https://goo.gl/WH8XpN

Music video by Snotkop performing Woestersous. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/IAVH3u

Music video by Snotkop performing Cool Soos Koos Kombuis. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/hiGRhQ

https://itunes.apple.com/za/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 ZA
https://itunes.apple.com/gb/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 UK
https://itunes.apple.com/us/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 US
https://itunes.apple.com/aus/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 AUS
https://itunes.apple.com/de/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 GER

Een van die snitte op sy nuwe CD – Soos ‘n Boss. Baie, baie mooi weergawe van hierdie song

https://itunes.apple.com/za/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 ZA
https://itunes.apple.com/gb/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 UK
https://itunes.apple.com/us/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 US
https://itunes.apple.com/aus/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 AUS
https://itunes.apple.com/de/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 GER

Die Vrystaatse boorling Francois Henning — oftewel die gewilde rymkletspopster Snotkop — is glad nie so wild soos mense dink hy is nie! “Maar ek beskou my tog as ‘n rebel met ‘n doel: iemand wat glo dat almal moet opstaan vir hulself en nooit toelaat dat enigiemand in die pad van jou menswees en drome staan nie!”

Sy pa, wat onlangs oorlede is, het hom die bynaam gegee omdat hy glo so vrek stout was as jong seun. “Dit pas ook baie goed by my en is eg Afrikaans!”

Met 100 liedjies op sy kerfstok, vyf albums, talle musiekvideo’s en toekennings wil Snotkop net jol!

Hier’s die feite…
HOOGTEPUNTE
· Elke liewe Snotkop-album.
· Innibos -ptredes voor 30 000 mense.
· Al my toekennings.
· Elke liewe konsert wanneer my aanhangers hulle longe uitsing en saam dans; daar is geen beter belonging vir al die harde werk nie.
· Elke Huisgenoot Skouspel-optrede.
· Die eerste keer toe ek een van my songs op die radio hoor.
· Die aand toe my Ma en Pa trots in die gehoor in die heel eerste ry gesit het by die 2009 Skouspel.
· Die dag wat ek aangesluit het as een van Select se kunstenaars.
· Wanneer ek ‘n e-pos ontvang van ‘n aanhanger wat vertel hoe my musiek iets vir hom of haar beteken…

OM AAN TE HAAL
Ek haat dit om te kook. Ek is bang vir spoed. Ek is baie goed met luister. Ek is baie netjies en redelik erg oor higiëne. Ek is vrek bang vir skerpioene. Ek hou van klassieke musiek. Ek haat rollercoasters!!! Ek kan nie laat slaap nie; is gewoonlik soggens sesuur al wakker…

A SE GROOTSTE POP SENSASIE!
Die splinternuwe treffer belaaide SNOTKOP album ‘EK LAAIK VAN JOL’ is uit!
Die album is skaars ‘n paar weeke op die rakke en is reeds nommer 4 op DKNT se Top tien beste verkopers, en verkoop soos soet koekies dwars deur die land!
‘Ek laaik van jol’ is ‘n versameling van 15 gatskop treffers, insluitend die party anthem ‘Ek laaik van jol’ en die hartroerende ‘Song vir my Dad’ wat Francois vir sy Pa geskryf het ‘n week voor hy gesterf het. ‘Song vir my Dad’ kan tans op radiostasies reg oor die land gehoor word en die eerlike, hartroerende lirieke praat direk met die hart.
Die album word deur kenners beskou as Snotkop se beste werk tot datum. Hierdie baanbreker album het ‘n vars, nuwe, pop aanslag met die kenmerkende Snotkop tong in die kies lirieke wat enige partytjie vinnig aan die gang sal kry!
SA se gewilde, SAMA benoemde kunstenaar, Snotkop is een van die land se populêrste kunstenaars wat duisende mense se harte gesteel het met sy talent, musiek, positiewe boodskap, passie en aansteeklike energie! Vol gepakte sale en met meer as 100 000 albums al verkoop het Snotkop sy merk duidelik in die musiek bedryf gekerf.

https://itunes.apple.com/za/album/so-damn-sexy/id279253365
https://itunes.apple.com/za/album/so-damn-sexy/id279253365
https://itunes.apple.com/za/album/so-damn-sexy/id279253365
https://itunes.apple.com/za/album/so-damn-sexy/id279253365
https://itunes.apple.com/za/album/so-damn-sexy/id279253365

Animasie gedoen deur Fopspeen Moving Pictures in opdrag van Paradigm productions.

HIERDIE LIEDJIE IS OPGELAAI DEUR KEN BUTLER

-uploaded in HD at http://www.TunesToTube.com

Download ‘Dikkelicious’ on iTunes – http://smarturl.it/Dikkelicious
Download Snotkop’s album ‘Soos n Boss’ – http://smarturl.it/SoosnBoss

Music video by Snotkop performing Rock My Amadeus. (C) 2015 SME Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/nxu3C9

snotkop – hiekies in hartenbos (the audio-file)

Super Mix Snotkop ? 2006 Next Music Released on: 2006-05-01 Auto-generated by YouTube.

Super Mix Snotkop ? 2006 Next Music Released on: 2006-05-01 Auto-generated by YouTube.

Tyd van My Lewe Snotkop ? 2011 SME Africa (Pty) Ltd Associated Performer: Snotkop Composer, Lyricist: F. Henning Composer, Lyricist: M. KAHN Composer, Lyricist: DJ van Niekerk Auto-generated…

Music video by Snotkop performing Hiekies In Hartenbos. (C) 2014 SME Africa (Pty) Ltd.

Party Heelnag Snotkop ? 2011 SME Africa (Pty) Ltd Associated Performer: Snotkop Composer, Lyricist: Mikkel Storleer Eriksen Composer, Lyricist: Polina Goudieva Composer, Lyricist: Duane…

Asemrowend Snotkop ? 2011 SME Africa (Pty) Ltd Associated Performer: Snotkop Composer, Lyricist: F. Henning Composer, Lyricist: M. KAHN Composer, Lyricist: DJ van Niekerk Auto-generated…

https://itunes.apple.com/za/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 ZA https://itunes.apple.com/us/album/die-beste-van-snotkop/id477923455 US …

FEATURING: ROXY LOUW DIRECTOR: Kyle Lewis CINEMATOGRAPHER: Pierre De Villiers STYLING/ MAKE UP/ HAIR: Kaley Meyer EDITOR: Stephen Du Plessis DIRTY SOUL PRODU…

Ek Laaik Jou Baby Snotkop ? 2006 Next Music Released on: 2006-05-01 Auto-generated by YouTube.

Loslap Snotkop ? 2006 Next Music Released on: 2006-05-01 Auto-generated by YouTube.

css.php