Geniet Andriëtte se musiekvideo van “Vlerke In die Wind”!
Laai die enkelsnit op jou speellys op die platform van jou keuse – https://vyd.co/Vlerkeindiewind
Lirieke:
Hoe kan ek aan jou vashou
As ek nie aan jou kan raak
Jy verdwyn voor my oë
As die stilte met jou praat
Hoe vang ek al die trane wat
Die hemel blou versprei
Om die son se warm gange
Wat n nuwe lewe kry
Soos water en lig gebind
Ek het jou nodig soos die wind
Vat my na die Kranse
Waar die hemel land kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die Kranse
Waar lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
As die liefde van die hemel val
En storms om ons breek
Gedagtes van verlange tussen grense weggesteek
Die woorde wat ons lippe, sukkel om te sê
Vallei van seisoene wat eeue lank al le
Soos water en lig gebind
Ek het jou nodig soos die wind
Vat my na die Kranse
Waar die hemel land kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die Kranse
Waar lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
Die horison se geheime word in berge neergelê
Dit word ver weg gebere
Net ons sal weet waar ons liefde lê
Vat my na die Kranse
Waar die hemel land kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die Kranse
Waar lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
Vat my na die Kranse
Waar die hemel land kom groet
Waar die berge en riviere mekaar ontmoet
Vat my na die Kranse
Waar lewe liefde vind
Ek het jou nodig
Soos vlerke in die wind
Soos vlerke in die wind
Soos vlerke in die wind
Skrywer / Publiseerder:
Emil Struwig; Andriette Moolman / Active Music Publishing; KVN Publishing
Regisseur:
Tessa Jay Glanville
Kameras :
Tessa Jay Glanville
Vervaardigers:
Vonk Musiek
Redigeerder:
Tessa Jay Glanville
Konsep:
Tessa Jay Glanville
Andriëtte
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Produksiebestuurders:
Tessa Jay Glanville
Liedjie vervaardig en opgeneem deur:
Dirk van Niekerk
http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek
Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Thanks! Share it with your friends!