Bitterbessie Dagbreek – Chris Chameleon (Cover – Germandt Geldenhuys & Chloë Kiley)

Thanks! Share it with your friends!

Close

Ek en my vriendin, Chloë Kiley, het verlede jaar een aand (sommer vir die lekkerte) besluit om een van my gunsteling Afrikaanse liedjies op te neem. Bitterbessie Dagbreek, deur Chris Chameleon.

Sommer in ‘n sitkamer. Sommer op ‘n keyboard. Sommer met ‘n iPhone.

css.php