Platteland

Thanks! Share it with your friends!

Close

Platteland Starts Friday 25th November at Nu Metro Cinemas: numet.ro Die verhaal van Riana van Niekerk, wat alles in vermoë sal doen om haar familieplaas te behou. Mike Ferreira het egter ander planne en sal enigiets doen om sy hande op Riana se grond te kry. Dirk Pretorius is ‘n swerwer met sy eie geheime. Treffers van die afgelope tyd is in Platteland se storielyn ingeweef: Liedjies soos ‘Melanie&rsquo (Jay),’Tyd om te Trek&rsquo (Bok van Blerk), ‘Vergeet My Nie&rsquo (Lianie May), ‘Pa en Seun&rsquo (Steve Hofmeyr en Bok van Blerk) en ‘Sweet Dreams&rsquo (Karlien van Jaarsveld) verseker dat dit die gewildste Afrikaanse musiekrolprent ooit is. Cast: Jay, Steve Hofmeyr, Lianie May, Bok van Blerk, Vaughan Gardiner, Karlien van Jaarsveld Director: Sean Else Music: Johan Vorster, Deveroux van der Hoven Genre: Music, Musiekfliek, Musikaal, Musiekblyspel Running Time: 120 Age restriction: 13 LV Language: Afrikaans Subtitles: English

  • Rating:
  • Views:18,620 views
  • Tags: -
  • Categories: Lianie May
css.php