[AMPTELIKE] Videos

Lee Scott het sopas sy eerste solo album Die Enigste Manier vrygestel. Die titel snit is tans bo op die ranglys van verskeie radio stasies om die land. Hier …

Want #Almal Wil Net Liefde Hê deel met almal wat jy ken en join ons op facebook & twitter: Die Kat se Snor * Huisgenoot Tempo toekennings wennner: Nuweling v…

Geskryf deur Albert de Wet, Alles Vir My is Zaan se eerste snit van haar debuut album van die selfde naam. Geniet hom en deel hom asseblief!

Cordelia’s first music video for the song “Hier staan ons nou” Cordelia’s debut CD is now available online at www.hitrecords.co.za and selected music stores.

It’s the vibe you get.

Die SONG “BRUCE EN DIE FLOOZE” is beskikbaar op SORINA / FLOOZE se nuwe “EK WATCH JOU” CD (met ‘n BONUS DVD). Kry ene vir KRISMIS! WWW.SORINA.CO.ZA.

Blou Ballon is Steve Hofmeyr, Suid Afrika se top musiek verkoper, se derde en jongste liedjie van sy platinum album Duisend en Een. Ons hoop jy geniet die vi…

Steve en Janine het altyd gese dat as hulle mekaar nooit weer mag sien nie, hulle darem altyd dieselfde Kol op die maan sal sien.

Bokkie Vir My is van Chrizaan se eerste album, In My Hart.

Verslaaf Aan Jou is Chrizaan se eerste treffer van haar nuwe album van die selfde naam. Geniet dit en deel dit met al jou vriende. Produced by Six Creative M…

Nadat die sangeres Corlea se paadjie met die van haar Die Lieflinge-sangmaat Rudi Claase geskei het, het daar as’t ware ‘n nuwe, opwindende hoofstuk in haar …

Met die tweede treffer van haar jongste album, “Verslaaf Aan Jou”, Lollipop bewys Chrizaan se veelsydigheid en bring die pret terug in pop in.

Sonvanger is die tweede snit vanaf Corlea Botha se nuutste “Wie Ek Is” album. Corlea het Valiant Swart se Treffer afgestof, en met ‘n nuwe, moderne verwerkin…

Andriëtte bereik nuwe hoogtes met haar nuutste album Vat My Hoër! Naaswenner van Idols in 2007, se derde album is kraakvars op die rak. Dis ‘n volwasse konte…

css.php