[Chrizaan] Videos

Deur die lens saam met Chrizaan Gaan kyk gerus na Chrizaan se musiek videos: Lollipop: http://www.youtube.com/watch?v=LBIX3Jkpj48 Verslaaf aan jou: http://ww…

Bokkie Vir My is van Chrizaan se eerste album, In My Hart.

Verslaaf Aan Jou is Chrizaan se eerste treffer van haar nuwe album van die selfde naam. Geniet dit en deel dit met al jou vriende. Produced by Six Creative M…

Met die tweede treffer van haar jongste album, “Verslaaf Aan Jou”, Lollipop bewys Chrizaan se veelsydigheid en bring die pret terug in pop in.

Chrizaan se liedjie “Ek kan nie wag (Vir die La La La). Chrizaan word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Real Music Distribution.

Chrizaan se liedjie “Humpty Dumpty”. Humpty Dumpty is beskikbaar op Chrizaan se album “Belowe my”. Chrizaan word bemark deur Vonk Musiek en versprei deur Rea…

css.php