Karlien van Jaarsveld se nuwe musiekvideo ‘Hande’ is op Vernuekpan in die Noord-Kaap geskiet. Dié soutpan lê tussen Swartkop en Diemansput. Kyk ook na al die agter die skerms foto’s op SARIE.com
Staan ‘n kans om R10 000 te wen! Kyk die video en besoek dan jacarandafm.com om uit te vind hoe om in te skryf.