[laat] Videos

Luister ‘Laat U Wil’ hier: https://riananel.lnk.to/LaatUWil

Volg vir Riana Nel op sosiale media:

Volg Riana Nel op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/riananelofficial?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@riananelofficial?_t=8fn6vpU59YE&_r=1
___________________________
Lirieke:

Ek staan voor n kruispad
En ek bid dat U my hand sal vat
Die pad onbekend
‘n Pad wat geloof gaan vat
En ek val op my knieë
En ek bid soos n kind alweer
Ek val op my knieë soos ek vra

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid

Net U ken die einde
U wil is so goed en perfek
U hand van genesing
Wat ek net deur genade besef
En ek val op my knieë
En ek bid soos n kind alweer
En ek val op my knieë soos ek vra

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid

Amen
Amen
Amen
Amen
So gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie

So gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie
En verlos ons van die bose!

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die wereld wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
Die mag en heerlikheid
Tot in alle ewigheid

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die wereld wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
Die mag en heerlikheid
Tot in alle ewigheid

Download or stream die album hier – https://lnk.to/aVZMx

Follow Kurt op Social Media:
Facebook – https://www.facebook.com/kurtdarren/
Twitter – https://twitter.com/KurtOfficial
Instagram – https://www.instagram.com/kurtdarren/

Music video by Kurt Darren performing Laat Die Dansvloer Brand. (C) 2017 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd – Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd

http://vevo.ly/jkIDwm

Geskryf, opgeneem en vervaardig deur Johan Oberholzer. Die eerste Afrikaanse solo vrystelling van Johan Oberholzer – Bekende skrywer vir kunstenaars soos The…

Recorded 01/10/2011. First recording with mic’d up drums. Enjoy, Laus Deo Semper!

Theuns Jordaan – Praat is nou te laat.

All rights to the owner (not me) Unfortunately they no longer sing together. They sang so beautifully together.

Huisgenoot-Liedjieskryf 2012 aangebied deur Virseker: Is hierdie jou gunsteling? Stem en wen groot pryse, onder meer ‘n vakansie na Mauritius. SMS LIED9 gevo…

Barney Lategan se “Nie te laat nie”soos deur Gerhard Steyn en Helenè Bester vertolk. Huisgenoot-Liedjieskryf 2012 aangebied deur Virseker: Is hierdie jou gun…

Kurt Darren en Snotkop het bietjie stof gebyt tydens ‘n besoek aan die Kango Volstruisplaas tussen optredes by KKNK 2011. Volg ons ook op www.huisgenoot.com,…

css.php