Opgeneem by Huisgenoot Skouspel in 2006.
Nicholis Louw se eerste Gospel album ‘Gebed van ‘n Sondaar’ word binnekort vrygestel. Nicholis gesels met Lindie oor sy besluit om nou eers ‘n gospel album v…
Martin wil uitvind hoe goed Theuns Jordaan en Juanita du Plessis mekaar ken. Hy vra vir elkeen ‘n reeks vrae oor mekaar. Sal Juanita weet was Theuns se gunst…
In ‘n spanpoging wys Bok van Blerk en Hanna Grobler dat hulle weet hoe om ‘n wors te stop! Vind uit of die wors lank genoeg was vir hulle om die punte te kry.
Nicholis Louw sing HALLELUJAH vanaf sy eerste Gospel album ‘Gebed van ‘n Sondaar’ in die DKNT ateljee.
Henré het die bekendstelling van Steve Hofmeyr se nuwe DVD bygewoon. Hy gesels met Steve oor, onder andere, die kontroversiële ‘Roast of Steve Hofmeyr’…
Ons kyk agter die skerms van Juanita du Plessis se nuutste musiekvideo vir die liedjie, ‘Die Fiets’.
Spesiaal vir DKNT Gospel-kykers — Nicholis sing in die ateljee ‘Halleluja’!
Ons geniet ons taal met die bekendstelling van Afrikaans is Groot se DVD en CD — Bobby, Riana, Lianie en Jannie Moolman kom neem deel aan die feesvieringe!
Van ons land se bekendste glanspaartjies sê mekaar die stryd aan. Met onder andere Bok van Blerk, Hanna Grobler, Jannie Moolman en Melissa-Jo Sharp. Ons beke…
Ons het die groot eer gehad om Juanita du Plessis in die ateljee te hê! Sy sing ‘n bietjie vir ons en gesels oor haar nuwe CD.
Eksklusief op DKNT — Riana Nel gee ‘n akoestiese opvoering van haar liedjie, ‘Lord, you know’.