Karlien van Jaarsveld se nuwe musiekvideo ‘Hande’ is op Vernuekpan in die Noord-Kaap geskiet. Dié soutpan lê tussen Swartkop en Diemansput. Kyk ook na al die agter die skerms foto’s op SARIE.com
Ons bevorder Afrikaans en die Suid Afrikaanse kultuur. Kyk gerus na die video en kom kuier dan vir ons.