[SEUN’] Videos

Luister ‘Verlore Seun’ hier: https://BobbyVanJaarsveld.lnk.to/VerloreSeun

Volg vir Bobby op sosiale media:

Facebook: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld

Instagram: https://www.instagram.com/bobbyvanjaarsveld

TikTok: https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld
__________________________________________
Lirieke:

Plaas my in n boks ek sweer ek skree
Tot hierdie wêreld my sal hoor
Want daars geen mure sal my hou nie

Sit my op n troon en jy sal jou
Respek verloor vir my want
Wat jy sien is nie altyd wat jy kry nie

Ek is n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en
Weer moet opstaan
Iemand wat vrae het

Soos ‘n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos ‘n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself

Hoeveel moet ek verloor voor ek besef
Net ek kan myself hieruit red
Fotos wys nie altyd die werklikheid nie
Hoe dit regtig lyk nie

Die oë waardeur ek kyk is soms vol stof
Soms wil daar iets in my ontplof
Want alles werk nie altyd uit nie

Ek is ‘n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en
Weer moet opstaan
Iemand wat vrae het

Soos ‘n verlore seun ñ wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself

Jy dink jou harde woorde breek my
My grootste vyand is reeds hier in my
He my eerder lief en red my

Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself

Artist / Nic Stevens Track / ‘Gebed vir my seun” Shot on Location – Strand and Cape Town – S-A Production – Alienbrain HD Directed by Herman van Deventer. (L…

‘Sandra Prinsloo’ is Mwah! se tweede enkelsnit (met gaskunstenaar Elvis Se Seun) van hulle debuut album: ‘Waarvoor Wag Jy?’. Die Album is nou beskikbaar op i…

Steve en Armand Hofmeyer sing “‘Pa en seun”‘ Hartebeespoort.

Die amptelike musiek video vir Elvis se Seun se nuwe enkelsnit, ‘Wil Jy in My Arms Lê Vanaand’ Video Krediete: Direksie, redaksie, effekte en gradering, en a…

This Song is From the Soundtrack Platteland Die Liedjie is vanaf die klankbaan Platteland.

Steve Hofmeyr – Pa & Seun.

CD: Afrikanerhart 01. Tyd Om Te Trek 02. Afrikanerhart 03. Super Schalk 04. Brandewyn Het Nie Brieke Nie 05. Jou Pa Is Hier 06. Klaar Met My 07. Die Kaplyn 0…

Bok van Blerk en Steve Hofmeyr sing Pa En Seun!!!!

Ons het hierdie video oorspronklik ontrek want daar was oomblike wat net te sensitief was. Ek het ‘n klein edit gedoen, maar nog steeds die boodskap behou. O…

css.php