[Wessels] Videos

Spesiaal vir Tommie ‘n lang distansie geskenk! Ek hou baie van hierdie liedjie. Especially for Tommie a long distant gift, I just love this song.

Robbie Wessels te Aarvark, 2007/07/14.

Robbie Wessels roer jou met ‘n Geseënde Kersfees!

Robbie Wessels gooi jou met ‘n voorspoedige nuwejaar!

Uitstekende song nes Robbie dit alleen maar kan doen.

Robbie Wessels se splinternuwe rolprent 100 Meter Leeuloop sal vanaf 15 Maart 2013 landswyd in teaters wees en Robbie kom kuier in die ateljee en vertel meer.

Robbie Wessels is ‘n bekende Suid Afrikaanse sanger en akteur. Hy is in 2005 deur Huisgenoot aangewys as Beste Nuweling in die Afrikaanse Musiekbedryf, en in…

Robbie Wessels wys die move wat hy ekslusief vir die Huisgenoot Platinum Treffers-konsert voorberei het en gee ‘n voorsmakie van sy nuutste fliek. Volg ons o…

‘n Mooi liedjie van Robbie Wessels op sy album ‘Halley se Komeet’. Die fotos is van ons mooiste Suid-Afrika.

Music video filmed by Incense Productions for Kos vir die siel saam met Ghapi (Live) with Canon 7D. Robbie sing sy eerste Geestelike lied wat hy geskryf het …

Robbie doing a few numbers , Sonneblomme , Pieter van Zyl , some Sonja Herold and Anton Goosen numbers and even a Leon Schuster one.. unedited ..

Robbie Wessels gesels oor wat die titel van sy nuwe CD, ‘Kaalvoet’, vir hom beteken. Hy vertel ook meer van ‘Die Coach se speech’…

Al die Grootste Kunstenaars by die Grootste Konsert! http://www.afrikaansisgroot.co.za Maak jouself gereed vir een van die GROOTSTE Afrikaanse Musiek Gebeurt…

Die lewe gaan voort…hoe swaar ookal.

A South African music video staring South African artist Robbie Wessels originaly singing luueloop but now he doing it gundom style.

Robbie Wessels is ‘n bekende Suid Afrikaanse sanger en akteur. Hy is in 2005 deur Huisgenoot aangewys as Beste Nuweling in die Afrikaanse Musiekbedryf, en in…

Disclaimer: I do not own this song or claim copyright, i am using it as i bought it.

Kyk hoe doen Robbie Wessels en Sjef Tommie die 100m Leeuloop!

During our shoot for the e.tv series [stories] airing on Sundays at 7:55, singer/songwriter Robbie Wessels graced us with a special song he wrote about Jesus…

I have added English and Afrikaans lyrics to the video. Press the up arrow, hold your mouse over the left arrow and choose the language.

Ons Vir Jou Suid Afrika deur Bok van Blerk en Robbie Wessels! Enjoy!

Robbie Wessels se nuwe musiekvideo – Stacey en Thysie.

css.php