EKSKLUSIEF vir SARIE: Karlien van Jaarsveld se ‘Hande’

Thanks! Share it with your friends!

Close

Karlien van Jaarsveld se nuwe musiekvideo ‘Hande’ is op Vernuekpan in die Noord-Kaap geskiet. Dié soutpan lê tussen Swartkop en Diemansput. Kyk ook na al die agter die skerms foto’s op SARIE.com

css.php