Geniet die musiekvideo van Helenè Bester & Jannie Moolman se Nag in Die Namib
Geniet die enkelsnit op die platform van jou keuse – https://linktr.ee/nagindienamib
Lirieke:
Was jy al in die Namib,
as die son agter die branders gaan lê
En sy vroeg donker kombers oopgooi om aan die dag nag te sê
As dit nag word in die Namib, met die mis wat uit die see opstaan
Skryf ‘n ster wat verskiet
sy boodskap teen die melkweg aan:
Dan word die hemel ‘n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul
Dan word die hemel ‘n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul
As dit nag word in die Namib en die duine begin sluimer oo sy weg
Dan weet ek die nag in die Namib, maak sy slaapplek reg
Dan word die hemel ‘n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul
Dan word die hemel ‘n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul
As jy stil word in die Namib en die Hemelse stem kom jou haal
Dan sien jy die grootheid en almag van die skeppingsverhaal
Dan word die hemel ‘n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul
Dan word die hemel ‘n straat vol ligte
En die groot stilte word stil
En die ewigheid van Sy almag, met verlange gevul
Kameras :
Michael van Zyl
Vervaardigers:
Marno Koen
Michael van Zyl
George van Rooyen
Redigeerder:
Ruan Bouwer
Michael van Zyl
Kleurgradering:
Michael van Zyl
Produksie bestuur:
Mark Reuben
Francois Roux
Platemaatskappy:
Vonk Musiek
Liedjie vervaardig en opgeneem deur
Tertuis Human / CoolerBox Studios
Liedjieskrywers / Publikasie:
Jannie Moolman / Dewald Gouws – Vonk Uitgewers CC
© Vonk Musiek 2023
http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek
Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1
Chris Chameleon joined Martin Bester Drive for “Stars on MBD” on Thursday 10 April 2014, and shared the great news that Monki-Punk rockers Boo! will be re-emerging for a few gigs later this year. To usher in the celebrations and mood, Chris Chameleon performed “Ooh Ooh Ah Ah” live in studio.
Lied wat handel oor die wonder van Verlossing.
The Straits are in South Africa for the Aloe Rocks Festival, and popped into studio to chat to Martin Bester Drive. Here they perform Juliet LIVE and UNPLUGGED!
Sergeant Bester from the Jakaranda Stasie talks about popular songs spoiled horribly and criminally in this Top 10 Worst crimes commited against beloved pop …
Music video filmed by Danie Bester and David Pienaar.
Helene Bester sing haar liedjie “Iemand om vas te hou”. (C) 2012 Vonk Musiek Iemand om vas te hou is beskikbaar op Helene se album “Tussen die lyne”. Vir mee…