Ons gaan kyk hoe repeteer Lizz Meiring, Christo Davids en Steve Hofmeyr aan 4 Briewe vir Jan Ellis, die nuwe toneelstuk wat Steve geskryf en Lizz die verwerk…
Ons hou nuwejaar en vakansie saam met die manne van Romanz – wat dan ook sommer braai vir ons!
Ons gesels met Coenie de Villiers by die Kabaretmania, waar ‘n aand aan hom en sy musiek gewy is.
Ons gaan maak ‘n draai agter die skerms op Nicholis Louw se eerste musiekvideo van sy nuwe gospel CD.
Ons gaan kuier agter die skerms van die gewilde sanger Adam Tas se nuutste musiekvideo.
South African Afrikaans language dance hit “Los Lappie” (means a “Tart” or “Slut”)
Henré het die bekendstelling van Steve Hofmeyr se nuwe DVD bygewoon. Hy gesels met Steve oor, onder andere, die kontroversiële ‘Roast of Steve Hofmeyr’…
Nianell Interview on Bravo KykNet 28 June 2012.
Ons kyk agter die skerms van Juanita du Plessis se nuutste musiekvideo vir die liedjie, ‘Die Fiets’.
Tracey gaan loer in agter-die-skerms van Louis Loock se eerste musiekvideo, ‘Vlieg saam met my op vlerke van die wind’.
Dis Bravo se eerste keer op die oop see! Ons gaan aan boord die MSC Sinfonia vir die Huisgenoot-Bootvaart saam met van Suid-Afrika se bekendste sangers, onde…
Ons vier 10 jaar in die musiekbedryf saam met Jak de Priester en al sy vriende by die Centurionteater.
Bravo kuier agter die skerms van Tempo-tydskrif tydens ‘n kos-fotosessie met Sarah Theron en my (Andriëtte Norman)
Steve Hofmeyr het ‘n dik vel en geen bang haar op sy kop nie, maar ons het gaan kyk of hy sy man sal kan staan teen Comedy Central se gedugte span van onder …
Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Ons gesels met Bobby en Karlien van Jaarsveld, hulle ma, Derick Hougaard en klein Sion kom maak ook ‘…
Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Tracey gaan maak ‘n draai by sekerlik twee van die grootste en blinkste sterre in ons land op die oom…