[Deel] Videos

Music video by Steve Hofmeyr performing Neil Diamond Storie (Deel 1 / Live at Sun Arena / 2019). © 2020 Coleske Artist

http://vevo.ly/tHQkb2

Lizz Meiring dink terug aan haar jare as dramastudent en gaan wys vir Jak waar sy studeer het.

Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Carike Keuzenkamp is een van SA mees legendariese sangeresse. Ons kyk terug op haar loopbaan en alles…

Die sexy Nicholis Louw chat met Ewoudt van Puk Fm..

Die Generaal van pop is in die MK Live ateljee. Maak lawaai vir Nicholis Louw.

Platteland open volgende Vrydag in teaters landwyd en spog met groot name soos, Bok van Blerk, Lianie May en Steve Hofmeyr in die rolverdeling. Die draaiboek…

Platteland handel oor ‘n boervrou (Lianie) wat alles verloor, maar nie in sak en as gaan sit nie. Al die sangers is deur die gesoute akteur, André Odendaal, …

Ons kameras het agter die skerms by die Sun City Superbowl gaan loer waar kunstenaars soos Jak de Priester, Dozi, Anna Davel en Nianell reggemaak het vir ver…

Ons vertel meer oor ‘Liefling’, die nuwe Afrikaanse fliek wat 19 November vrygestel word.

Jak de Priester wil by Leon Schuster weet wat die bekendes soos Steve Hofmeyr dink van die poetse wat hy op hulle gebak het en hoeveel moeite dit deesdae is …

Grapjas Leon Schuster vertel vir Jak de Priester watter invloed sy pa op sy en sy broer se lewens gehad het en hoe hy ‘n ‘advokadopeer’ wou word.

Emo Adams gaan wys vir Jak de Priester spesiale plekkies in Mitchells Plain.

Baasspeurder Piet Byleveld het as seuntjie saam met sy pa op die plaas geboer. Hy en Jak de Priester gaan kyk hoe die plaas nou lyk.

Aktrise Lizz Meiring vertel vir Jak de Priester hoe haar ouers haar aangemoedig het om haar individualiteit uit te leef. Sy gaan wys hom hoe hul huis gelyk h…

Jak de Priester en Mathys Roets gaan maak ‘n draai by die huis waar hy gewoon het as kind. Mathys wys vir Jak waar hulle gespeel het en ‘n boomhuis gebou het.

Piet Byleveld het vir Jak de Priester gaan wys waar hy gewerk het as studente-konstabel.

Jak sing ook van die sigeuner-leefstyl van ‘n musikant en die veranderings wat in sy lewe plaasgevind het sedert hy eggenoot en pa van twee geword het. Hy ge…

Candy Benson & Willem Botha – Dit Wat Ons Harte Deel Produced by Spheratical Productions Directed by Gerhard van Rooyen Composer & Lyrics Vaughan Gardiner – …

Emo Adams maak sy hart oop en gaan wys vir Jak de Priester waar alles vir hom kleintyd begin het, as jong tjokkertjie in Mitchells Plain.

Dié immergewilde sanger het onlangs sy sesde oorspronklike album, Die Liefde los ‘n Spoor, uitgereik. Dit bevat 18 liedjies, waaronder “Stasie,” ‘n toonsetti…

Co Produced By 360 ? Visual Media & Steve Hofmeyr Musiek, Directed by Julius Eitner and Lindi du Preez.

Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Ons gesels met Bobby en Karlien van Jaarsveld, hulle ma, Derick Hougaard en klein Sion kom maak ook ‘…

Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Tracey gaan maak ‘n draai by sekerlik twee van die grootste en blinkste sterre in ons land op die oom…

css.php