Provided to YouTube by DistroKid
Mejuffrou Sonneblom · Die Heuwels Fantasties
Mejuffrou Sonneblom / Doin’ It Right
? Supra Familias
Released on: 2019-12-05
Auto-generated by YouTube.
Streaming : https://distrokid.com/hyperfollow/dieheuwelsfantasties/mejuffrou-sonneblom–doin-it-right
Camera : Hugo Brand
Editing : Johannes Pieter Nel
MEJUFFROU SONNEBLOM (Lirieke):
jy lieg altyd as jy lag
jy dink seker ek is stupid of iets
en as jy weg is voel ek neuroties
nou kan ek nie
die huissleutels sonder jou vind nie
ek’s op daardie
24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3×10 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip
tyd vlieg so stadig
mis jou lekker goed lippe
groot geword op die 80’s stuff
ons was by die drive-thru deur
nooit te vroeg om verlief te raak nie
elke klein dingetjie
doen dit net weer
Mejuffrou,
die waarheid maak seer op daai plaas pad
my hart was die losprys
ek gee nie meer om nie
bye-bye
net nog iemand wat jy lief gehad het
bye-bye
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Na-Na-Na-Na
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
jy lag as jy lieg
jy dink seker ek is die agtergrond
en nou dans ek asof daar twee van jou is
en as jy weg is voel ek neuroties
nou kan ek nie
die huissleutels sonder jou vind nie
en die tyd vlieg so stadig
tyd vlieg so stadig
menso lewe verniet
van faktuur tot faktuur
breek die borde teen die muur
kan nie lekker sien nie
so kom ons doen dit net weer
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Na-Na-Na-Na
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans Met ’n Vreemdeling
Na-Na-Na-Na
alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Buy the album here: http://www.suprashop.co.za/
Co-Directed by: Simon Barnard and Wim Steytler
Producer: Carla Prinsloo
Production Manager and Assistant Director: Gerhard Walstrand-Ehlers
Director of Photography: Willie Nel
1st Assistant Camera: Khyle Smith
DIT: Delon Misic
Grip: Maliyakhe Radebe
Colorist: Kimberley Hobbs
Post Production Facilities: Ladies & Gentlemen
Head of Post Production at Ladies & Gentlemen: Marc Baleiza
Sound Engineer at SFX Consulting: Tinus Smit
Auditor: Juanita Scholtz
Insurance: CGM
Behind-the-Scenes Photography: Niel van der Westhuizen
Production Company: Sonneblom Films
www.dieheuwels.co.za
www.suprafamilias.com
Sonneblom Films en Die Heuwels Fantasties bedank die gawe mense van Danville vir hulle deelname.
‘n Sonneblom Uit Bethlehem deur Lize Beekman! Pragtig!!!
A song close to my heart.. Sang it at a christmas festival,,