Die Heuwels Fantasties se nuwe album #OKAY! is pas vrygestel en is ook binnekort op GrootTunes beskikbaar. Kyk hierdie video vir ‘n voorskou van Laaste Rondtes van hierdie album.
Hierdie lied is beskikbaar op Afrikaans is Groot Vol. 9. Kry dit nou op GrootTunes. Klik hier: bit.ly/AiGvol9
Die Hewels Fantasties se nuwe album OKAY! is pas vrygestel en hier is ‘n voorsmakie van hulle nuwe enkelsnit Gebruik my.
Kyk uit vir heirdie album, binnekort op GrootTunes beskikbaar.
Hier is ‘n voorskou van Bok van Blerk se nuwe musiekvideo “Sing Afrikaner Sing”.
Kyk uit vir die nuwe album, beskikbaar 1 Junie 2015.
Thomas@pizza.net Die skool is in rep en roer met die nuus dat Neels van Jaarsveld die pizzabak kompetisie gaan beoordeel. Hannes se ma is alweer op dieet en …
Ons gaan kyk hoe repeteer Lizz Meiring, Christo Davids en Steve Hofmeyr aan 4 Briewe vir Jan Ellis, die nuwe toneelstuk wat Steve geskryf en Lizz die verwerk…
Van sy solo album “KOM EK SKRYF VIR JOU ‘N LIEDJIE”
Jak de Priester ontdek die wêreld soos gesien deur die oë van baasspeurder Piet Byleveld. Die span besoek die hartjie van die Waterberge waar hierdie legende…
Jak de Priester ontdek die week dat dinamiet waarlik in klein pakkies kom wanneer hy saam met Dowwe Dolla terugreis na haar kinderjare in die mooie Kaap.
Lianie May maak haarself gemaklik op die bank, en vertel ‘n paar snaakse staaltjies uit haar sangloopbaan. Haar sangmaat, die gewilde, sexy Jay sluit by haar…
Voorskou van Theuns Jordaan en Juanita du Plessis se nuwe DVD “Hart vol drome”
Van ons land se bekendste glanspaartjies sê mekaar die stryd aan. Met onder andere Bok van Blerk, Hanna Grobler, Jannie Moolman en Melissa-Jo Sharp. Ons beke…