[AMPTELIKE] Videos

Music Video: Gerduan Kemp Productions
Director/DOP: Gerduan Kemp
Key Grip/Production Assistant: Richardt Oliver
Grip: Abel Knobel
Editing: Gerduan Kemp, Richardt Oliver
Color Grade: Gerduan Kemp
Drums : Jason Townsend
Base : Daniêl Rademeyer
Kitaar : Jan – Paul Smit
Dansers : Truth CO
Ford : BB Ford Menlyn
Toyota : NMI Toyota Centurion
Venue : Zwartkops Raceway
Music Producer : Arno Venter
Carina Malan : Carien Botha
Dansers :
Alethea du Toit
Carla Theron
Megan Wolmarans
Carli Barnardo
Vivienne Dirkse van Schalkwyk
Makeup en hare : Milindi van Schalkwyk

Geniet Nicholis Louw se musiekvideo van Die Pad

Geniet die enkelsnit of ander Nicholis Louw musiek by die skakel — https://linktr.ee/nicholislouw

Troues se Beelmateriaal: Verfilm & Verskaf deur Quin Media

Spesiale dankie aan Wessel & Sulette, Aytron & Jadene, Tyron & Inneke en Roelf & Kayla vir toestemming om julle troues se beeldmateriaal te gebruik

Skrywers:
Nicholis Louw / Vonk Uitgewers CC

Kameras:
Quintin van der Merwe / Quintessential Productions

Redigeerder:
Quintin van der Merwe / Quintessential Productions

Kleur Redigeerder:
Quintin van der Merwe / Quintessential Productions

Musiekvideo Konsep:
Quintin van der Merwe / Quintessential Productions

Produksie Bestuurders:
Quintin van der Merwe / Quintessential Productions

Liedjie opname:
Robin Kielly

Musiekvideo Vervaardiger:
Quintessential Productions

http://www.realmusic.co.za/
https://twitter.com/vonkmusiek
https://www.facebook.com/vonkmusiek

Subscribe here: https://www.youtube.com/channel/UCoEpTYzBXDhB5eoSZ6ALa8w?sub_confirmation=1

Luister ‘Laat U Wil’ hier: https://riananel.lnk.to/LaatUWil

Volg vir Riana Nel op sosiale media:

Volg Riana Nel op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/riananelofficial?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@riananelofficial?_t=8fn6vpU59YE&_r=1
___________________________
Lirieke:

Ek staan voor n kruispad
En ek bid dat U my hand sal vat
Die pad onbekend
‘n Pad wat geloof gaan vat
En ek val op my knieë
En ek bid soos n kind alweer
Ek val op my knieë soos ek vra

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid

Net U ken die einde
U wil is so goed en perfek
U hand van genesing
Wat ek net deur genade besef
En ek val op my knieë
En ek bid soos n kind alweer
En ek val op my knieë soos ek vra

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die skepping wag op Hom
Want aan U behoort die krag
En die heerlikheid en mag
Tot in alle ewigheid

Amen
Amen
Amen
Amen
So gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie

So gee ons vandag ons dag se brood
En vergewe ons soos ons behoort
En lei ons nie in die versoeking nie
En verlos ons van die bose!

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die wereld wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
Die mag en heerlikheid
Tot in alle ewigheid

Laat U wil geskied
Op aarde
Soos in die hemele
Laat U Ryk dan kom
Op aarde
Soos die wereld wag vir Hom
Want aan U behoort die krag
Die mag en heerlikheid
Tot in alle ewigheid

Luister ‘Kies’ hier: https://riananel.lnk.to/Kies

Volg vir Riana Nel op sosiale media:

Volg Riana Nel op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/riananelofficial?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@riananelofficial?_t=8fn6vpU59YE&_r=1

Luister ‘Te Min, Teveel’ hier: https://KarlienVanJaarsveld.lnk.to/TeMinTeveel

Volg Karlien van Jaarsveld op sosiale media:

Facebook – https://www.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld.II
Instagram – https://instagram.com/karlienvanjaarsveld?igshid=YzAyZWRlMzg=
TikTok – https://www.tiktok.com/@karlien_van_jaarsveld?_t=8aHDKGQP0yb&_r=1
____________
Lirieke:

Ons het lankal besluit
Al die hartbreek
Is verby
Dit was ek en
Dit was jy
Nou’s dit ons

Pak die kar
Maak hom vol
Waar jy gaan
Sal ek jou volg
Die rooi ligte lankal dof
Kom al nader
Ons twee jaag

Die horison
‘N leeftyd
Saam met jou sal nog
Moet kom
Om genoeg van jou te kry

Te min van jou is teveel
Vir my om te hanteer
Dis net te koud hier buite
Wil saam jou binne wees
Jy alleen het daai een ding
As jy speel, sal ek saam sing
Met daai eerste soen
Wil ek virewig doen.

Nog ‘n keer om die son
Nog ‘n bietjie meer van ons
‘N obsessie so gesond
Ek soek nog

Bring jou pyn
Bring jou seer
Ek sal als vir jou genees
Het die winter al oorleef
Deur die storms
Jaag ons nog

Die horison
‘N leeftyd
Saam met jou sal nog
Moet kom
Om genoeg van jou te kry

Te min van jou is teveel
Vir my om te hanteer
Dis net te koud hier buite
Wil saam jou binne wees
Jy alleen het daai een ding
As jy speel, sal ek saam sing
Met daai eerste soen
Wil ek virewig doen

Oeh Oeh Oeh
Teveel is nie genoeg
(Teveel is nie genoeg)
Oeh Oeh Oeh
Teveel is nie genoeg
Oeh

Te min van jou is teveel
Vir my om te hanteer
Dis net te koud hier buite
Wil saam jou binne wees
Jy alleen het daai een ding
As jy speel, sal ek saam sing
Met daai eerste soen
Wil ek virewig doen

Luister ‘Boereworsgordyn’ hier: https://AppelRobbieWessels.lnk.to/BoereworsgordynMB

Volg vir Appel op sosiale media:

Facebook – https://www.facebook.com/APPELchristophkotze?mibextid=LQQJ4d
Instagram – https://instagram.com/appelmusiek?igshid=NGVhN2U2NjQ0Yg==
TikTok – https://www.tiktok.com/@appelmusiek1?_t=8hn6wlJewpp&_r=1

Volg vir Robbie Wessels op sosiale media:

Facebook – https://www.facebook.com/RobbieWesselsProduksies
Instagram – https://www.instagram.com/robbiewesselsreal
TikTok – https://www.tiktok.com/@robbie_wessels
___________________________
Lirieke:

Soek jy n stukkie boerewors
Hy hang nog aan die boer
Sy sê vir my “ag sies man”
Sy stuur my in my moer
Ek sê vir haar “ek grap net”
Sy lag maar in haar mou
Ek sê ek is eintlik ’n vriendelike ou

Daars n plek hier in Transvaal
Dis wat die mense my vertel
’n Kolonie op sy eie
’n Tipe boereworskartel
Niemand weet wat daar gebeur nie
Net die mense wat daar bly
Hulle kan n lekker jol gooi
Vir n appel en ’n ui

Daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boerewors gordyn
Is waar die nooientjies lekker vry

My pa was die worsmeester
Van die boereworskontrei
Hy kon n derm oor n wors trek
In ’n wêreldrekordtyd
Van hynde en van vêre
Staan die toue nou nog sterk
Om te sien hoe die worsmeester
Met ’n boerewors kan werk

Het jy al ooit gewonder
Waar kom die naam vandaan
Die boereworsgordyn
Soos dit in die boeke staan
Dis die lyn wat die lanies
Nie sommer sal oorskry
Want hier drink en braai ons
Teen n billike prys

En daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boerewors gordyn
Is waar die nooientjies lekker vry

Die boerewors, die boerewors
Die boereworsgordyn
Die boerewors, die boerewors
Die boereworskontrei

En daar’s net een wors
Dis die boerewors
En daars net een kos
Dis die potjiekos
Dis altyd lente as die boere braai
Agter die boereworsgordyn
Is waar ek wil gaan bly
Agter die boerewors gordyn
Is waar die nooientjies lekker vry

Luister ‘Katrientjie Katryn’: https://KvJ.lnk.to/KatrientjieKatrynMB

Volg Karlien van Jaarsveld op sosiale media:

Facebook – https://www.facebook.com/Karlien.van.Jaarsveld
Instagram – https://instagram.com/karlienvanjaarsveld?igshid=YzAyZWRlMzg=
TikTok – https://www.tiktok.com/@karlien_van_jaarsveld?_t=8aHDKGQP0yb&_r=1
____________________________________
Lirieke:

Ek sit hier in die Boland
Ek sit en dink aan jou
Ek sien hoe hierdie berge
Hoe die berge onthou

Ek vertrou nie meer op woorde nie
Ek luister na die wind
Ek dans nie meer vir mense nie
Maar op die ritme van ‘n kind

Katrientjie Katryn
Jou wêreld het in kleure verskyn
Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
Ek onthou jou nog jou hande so klein

Katrientjie Kartryn
Jy vleg met al jou woorde so fyn
Al die detail van die groot en die klein
Sien jy Katrientjie Katryn?

As kind het jy geloftes
Aan hierdie berge afgelê
Jou naam wat in Sy boesem was
Het in die sterre gaan lê

Die wyn wat eens net water was
Les nou meer as net ‘n dors
Dis ‘n stroom van wie en wat ons was
En van wat het ons word

Katrientjie Katryn
Jou wêreld het in kleure verskyn
Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
Ek onthou jou nog jou hande so klein

Katrientjie kartryn
Jy vleg met al jou woorde so fyn
Al die detail van die groot en die klein
Sien jy Katrientjie Katryn?

Ek onthou nog altyd ‘n droom oor jou en my
Dit wat die droogtes laat verdwyn

Katrientjie Katryn
Jou wêreld het in kleure verskyn
Jy dans kaalvoet by die afgrond verby
Ek onthou jou nog jou hande so klein

Katrientjie kartryn
Jy vleg met al jou woorde so fyn
Al die detail van die groot en die klein
Sien jy Katrientjie Katryn?

Luister ‘Verlore Seun’ hier: https://BobbyVanJaarsveld.lnk.to/VerloreSeun

Volg vir Bobby op sosiale media:

Facebook: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld

Instagram: https://www.instagram.com/bobbyvanjaarsveld

TikTok: https://www.tiktok.com/@bobbyvanjaarsveld
__________________________________________
Lirieke:

Plaas my in n boks ek sweer ek skree
Tot hierdie wêreld my sal hoor
Want daars geen mure sal my hou nie

Sit my op n troon en jy sal jou
Respek verloor vir my want
Wat jy sien is nie altyd wat jy kry nie

Ek is n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en
Weer moet opstaan
Iemand wat vrae het

Soos ‘n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos ‘n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself

Hoeveel moet ek verloor voor ek besef
Net ek kan myself hieruit red
Fotos wys nie altyd die werklikheid nie
Hoe dit regtig lyk nie

Die oë waardeur ek kyk is soms vol stof
Soms wil daar iets in my ontplof
Want alles werk nie altyd uit nie

Ek is ‘n mens wat
Wat foute maak en
Ook baie val en
Weer moet opstaan
Iemand wat vrae het

Soos ‘n verlore seun ñ wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself

Jy dink jou harde woorde breek my
My grootste vyand is reeds hier in my
He my eerder lief en red my

Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
So bid vir my vergewe my
Onthou ek is net mens
Soos n verlore seun ‘n wegloopkind
Moet ek val om myself weer te vind
Maar as ek val sal jy my optel as jy
My lief het red my van myself

Luister/Koop ‘Ek Wonder’ hier:
https://RianaNel.lnk.to/EkWonder

Volg Riana Nel op sosiale media:
Facebook: https://www.facebook.com/RianaNelBand?mibextid=LQQJ4d
Instagram: https://instagram.com/riananelofficial?igshid=MzRlODBiNWFlZA==
TikTok: https://www.tiktok.com/@riananelofficial?_t=8fn6vpU59YE&_r=1

_________________________________

Lirieke:

Ek wonder oor die dae wat ek gehad het as kind
Ek wonder oor die letsels wat ek steeds op my lyf vind
Ek wonder oor die gebeurtenisse wat ek nie oor wil dink
Ek wonder, ek wonder sommer.

Ek wonder oor die dinge wat my hart so pla
Al die antwoorde van die Here, en waaroor ons praat.
Ek wonder oor hierdie dinge innie aande laat
Ek wonder oor die dinge wat niemand oor praat.

En ek sê, in Jesus naam eks vry
Ek het identiteit gekry,
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam
Kan ek wees wie ek moet wees
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees

Ek wonder oor die leuens wat die duiwel vertel
Ek wonder oor die kere wat ek geglo het wel
Ek wonder oor die erosie in my denke dis mal
Ek wonder hoe diep ek in onwaarheid kan val.

En ek sê, in Jesus naam eks vry
Ek het identiteit gekry,
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam
Kan ek wees wie ek moet wees
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees

Nou’s ek vry, U vergewe my
Al die dinge en al die mense wat my onder wou kry
Nou’s ek vry, ek vergewe my
Al die dinge en al die mense wat my na U toe moes lei
Nou’s ek vry,

Om te sê, in Jesus naam eks vry
Ek het identiteit gekry,
Ek het geleer om my lyne te trek in my
Ek sê dit in Sy naam (Ek sê dit in Sy naam)
Kan ek wees wie ek moet wees (Wees wie ek moet wees)
Ek leef nie langer meer in vrees
Ek is gebore om te wees, wie ek moet wees

Pleister Vir My Hart vanaf Lianie May se Lank lewe die liefde (2011 album) Musiek:Johan Vorster,Woorde: Johan Vorster, Lianie May, Barry Lubbe (Johan Vorster songs Lianie May publishing). Een van die tema liedjies in Platteland.

Hierdie lied is opgeneem deur Steve Hofmeyr, Bobby van Jaarsveld, Bok van Blerk, Jay en Ruhan du Plessis. Hy was vir die eerste keer by Afrikaans is Groot 2018 op een verhoog saam gesing. Dié snit en video is op Afrikaans is Groot Vol. 11 CD en DVD vrygestel.

Die eerste liedjie van CHRIZAAN se derde album, getiteld BELOWE MY, nou beskikbaar in alle goeie musiek winkels en aan lyn:

Die enkelsnit ”n Duisend keer ja’ is ‘n liedjie met ‘n volwasse aanslag, geskryf die Vaughan Gardiner. Chrizaan stap al ‘n pad in die musiek bedryf en as ‘n jong kunstenaar het sy al ‘n paar Top 20 toekennings gewen. Chrizaan het ook ‘n paar liedjies op die nuwe album geskryf, en spog met ‘n duet met Manie Jackson… hou maar die spasie dop vir meer inligting.

Kunstenaar :Chrizaan
Lirieke: Vaughan Gardiner
Musiek produksie: Vaughan Gardiner
Video Produksie : Christian Wolf (Christianwolfvisuals)

Die diet Rooi Roos, saam met Gerhard Steyn is beskikbaar op Nádine se Eindeloos album, nou ook met Lied van My Hart saam met Steve Hofmeyr.

‘Modder En Bloed’ uitgevoer deur Bok van Blerk.

Geïnspireer deur die film ‘Modder En Bloed’, in fliekteaters landswyd 1 April 2016.

‘n Dark Matter Studios and Collective Dream Films produksie.

Vir meer besoek www.modderenbloedmovie.com

Woorde:

Ek staan verlate langs geraamtes
Gebeende vingers wys na my
Hier tussen stof en roet en haat
Staan net die duiwel langs my sy

Alles is weg
ek het alles verloor
In die grond bloei die mensdom se dade
Vir dit wat lê hier onder ons aarde
Word in die naam van oorlog gemoor

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Nou staan ek hier
Gesak op my kniëe
En ek weet wat ek Hom nou moet vra
Wees die vuur en die staal in ons lywe
Om die vyand se haat te verslaan

En my hart en my siel is vertrap
in daai modder en bloed
Staan nou op
staan nou saam
voor jou volk en jou land hier vergaan
Lig jouself soos een man uit die stof en die sand
draai jouself terug na God
vind jou siel en jou moed
in daai Modder en Bloed
in daai Modder en bloed

Net die duiwel sterk sy dade
Vir ‘n moordenaar se haat
Want net ‘n goddelose aarde
Vermoor sy kinders in die aand.

Uitgevoer deur Bok van Blerk.
Geskryf Deur Sean Else en Johan Vorster.

© Mozi Publishing/Inhoud Huis Uitgewers

Director: Kyle Lewis
DOP: Antonie Stemmet
Producer: Ali Wacher
Hair, Make-up & Styling: Kaley Meyer
Editor: Cathy Michel

Hier is jak se splinternuwe video net hier op Groot Tunes!
Virseker, Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1NT9Rjp

Facebook: https://www.facebook.com/Jak-De-Priester-211617145571985/
Twitter: https://twitter.com/jakdepriester
Website: http://jakdepriester.co.za/

Liedjie DINGE – No 6 vanaf Andriëtte se nuutste album Vat My Hoër. Die album spog nie net met treffende materiaal nie, maar die room van ons kunstenaars ondersteun Andriëtte op haar jongste album. Van die musikante wat ‘n bydrae gelewer het sluit in Floors Oosthuizen (kitaar), Murray Lubbe (kitaar) Werner Beukes (klavier), Byron Kuntz, Vinnie Henrico (dromme). Marius Brouwer het die produksie behartig. Die liedjie DINGE deur Rudi Claasse handel oor hoe baie dinge mens soms vat en deurmaak voor jy besluit iemand is nie vir jou nie. ‘n Langarm enetjie! Video opname/produksie deur Speratical met video director Gerhard van Rooyen

This video is about Riana Nel se musiekvideo vir “Soos die son”

Net hier op Groot Tunes hier is Jak de Priester se splinternuwe video met Brümilda van Rensburg…”Tot die dood ons skei”

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1JmuvDx

Facebook:https://www.facebook.com/pages/Jak-De-Priester/211617145571985
Twitter: https://twitter.com/jakdepriester
Website: http://jakdepriester.co.za/

Net op Groot Tunes vir jou gebring deur Virseker hier is Bobby van Jaarsveld se nuwe musiek video hierdie is “Beter Helfte”.

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1KSDAdI

Facebook Bobby: https://www.facebook.com/Bobby.van.Jaarsveld
Twitter: https://twitter.com/bobbyvjaarsveld?lang=en
Website: http://www.bobbyvanjaarsveld.co.za/

Net op Groot Tunes, Met trots geborg deur Virseker :
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1FNyDuf

Beskikbaar op die “My Hartjie” Album hierdie is “Geskeurde Jeans”!

Beeld Artikel: http://www.netwerk24.com/vermaak/2015-06-29-kyk-karlien-sing-in-die-koue-oor-haar-geskeurde-jeans

Director: Gerhard van Rooyen
Production Company: Spheratical Productions

Geborg deur Virseker kry die album nou op Groot Tunes: https://bundles.bittorrent.com/bundles/janeelekker
Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1GWNZ3z
of iTunes https://itun.es/za/_Wfv6
en Musica winkels landswyd!
Video gemaak deur Jay en Owen by Fathom Media http://www.fathom.co.za/

Koop nou die Deluxe Weergawe van ons album Ja. Nee. Lekker in alle goeie musiekwinkels en kry die lied!
Hierdie is die video van die temalied vir die ballade vir ‘n enkeling rolprent wat uit is 20 maart landswyd in teaters!
http://balladefilm.co.za

Shot and directed by http://keyart.co.za
produced by Dries @ The Film Factory

http://www.dieheuwels.co.za
http://www.smarturl.it/dhfapp for our app

Hier is Bok van Blerk se amptelike musiekvideo vir die treffer “Sing Afrikaner Sing” nou beskikbaar op die album met dieselfde naam wat klaar goue status behaal het en binnekort op https://www.groottunes.co.za

Virseker: Vir ‘n kwotasie klik hier: http://bit.ly/1MVTlhb

Facebook: https://www.facebook.com/Bok.van.Blerk
Web: http://bokvanblerk.co.za/
Twitter: @BokvanBlerkReal

Video: © PinPro Media | Musiek: © Jacques G | Regiseurs: Emo Adams & Scholtz Kitshoff | Stilering: Inge van der Westhuizen | Location: Brackenfell, South Africa.

Na die internasionale bekendstelling van ‘This Time I Know’ stel Nádine haar nuwe Afrikaanse album ‘Eindeloos’ bekend.

http://mariska.co/ “Alles Vir Liefde” is geskryf vir Mariska en verskyn op haar album Optelmeisiekind[2012]. Die lirieke en musiek is gedoen deur Anton Botha…

Wat Armand te sê het oor sy nuutste snit, ‘ SMS’: My meisie was kwaad vir my gewees, en ek het in ‘n ander kamer gaan slaap. Die laaste ding wat ek wou doen …

Geniet die pragstem van Corlea Botha en ‘n splinter-nuwe liedjie Swart Koffie deur Johan Voster geskryf. Afrikaans is Groot live DVD en Afrikaans is Groot vo…

Lee Scott – Vir Ewig Artist Management: Artist Warehouse +27 11 782 0122 Copyright Gallo Records South Africa.

Die eerste treffer vanaf die CD, “Tot my laaste uur” bevestig weer eens maar net dat Nicholis Louw in voeling is met sy bewonderaars en waarvan hulle hou.

As jy nog goeie Afrikaanse musiek video’s wil sien gaan na: http://www.youtube.com/user/ClintonLubbePro en om op hoogte te bly van al die nuutste fotografie …

Riaan Grobler het reeds drie albums uitgereik, maar hy meen dié een bied hom die eerste keer regtig die geleentheid om sy eie klank te vestig. Die stemdiva S…

css.php