Marlee van der Merwe vertolk die hoofrol in die nuwe Afrikaanse musiekrolprent, Pretville, wat van 23 November landwyd in teaters te sien sal wees. Dié is ‘n…
Chris is tans in die bekroonde film, Fanie Fourie’s lobola, te sien waarin hy die rol van Sarel Fourie, ‘n Afrikaanse popster vertolk. Hy’s ook pas terug van…
Vir meer video’s gaan na http://kyknet.dstv.com/videos/ Carike Keuzenkamp is een van SA mees legendariese sangeresse. Ons kyk terug op haar loopbaan en alles…
Die Olimpiese swemsensasie Cameron van den Burgh het nie juis veel tyd om te rus nadat die Suid-Afrikaanse Olimpiese span teruggekeer het vanaf Londen nie. H…
Die energieke kitaarduo van CH2 het kort op die hakke van hul 2012 SAMA-toekening vir hul album Ping, ‘n langverwagte DVD uitgereik. Corneille Hutten-Burger …
Ons gesels met Arno Carstens, wat bekendheid verwerf het as voorsanger van die Springbok Nude Girls.
Rocco de Villiers is ‘n pianis, vervaardiger, skrywer en mengeldrankie-connoisseur. Na die sukses van sy album Beautiful, beautiful piano is sy opvolgalbum, …
Niks kan die 15-jarige Irene van Niekerk van Krugersdorp op die atletiekveld terughou nie – sy word selfs as die nuwe kaalvoet Zola Budd beskryf. Deesdae ryg…
Ricus Nel en Liza Brönner het mekaar ‘n paar jaar gelede raakgesing en sedertdien het die liefde behoorlik geblom. Die twee sangers het verlede jaar verloof …
Na sowat 10 jaar op die Egoli-stel, het die akteur Hannes van Wyk dit reggekry om ‘n veelsydige loopbaan in die TV-bedryf voort te sit. kykNET-kykers ken hom…
Coenie gesels met Juanita du Plessis oor haar prestasie by die onlangse Tempo-toekennings.
Platteland open volgende Vrydag in teaters landwyd en spog met groot name soos, Bok van Blerk, Lianie May en Steve Hofmeyr in die rolverdeling. Die draaiboek…
Platteland handel oor ‘n boervrou (Lianie) wat alles verloor, maar nie in sak en as gaan sit nie. Al die sangers is deur die gesoute akteur, André Odendaal, …
Ons kameras het agter die skerms by die Sun City Superbowl gaan loer waar kunstenaars soos Jak de Priester, Dozi, Anna Davel en Nianell reggemaak het vir ver…
Ons vertel meer oor ‘Liefling’, die nuwe Afrikaanse fliek wat 19 November vrygestel word.
Jak sing ook van die sigeuner-leefstyl van ‘n musikant en die veranderings wat in sy lewe plaasgevind het sedert hy eggenoot en pa van twee geword het. Hy ge…
My weergawe van Jesus kwela (Valiant swart) – op Barry se konsert.
Robbie Wessels se splinternuwe rolprent 100 Meter Leeuloop sal vanaf 15 Maart 2013 landswyd in teaters wees en Robbie kom kuier in die ateljee en vertel meer.
Dié immergewilde sanger het onlangs sy sesde oorspronklike album, Die Liefde los ‘n Spoor, uitgereik. Dit bevat 18 liedjies, waaronder “Stasie,” ‘n toonsetti…
Die Heuwels Fantasties is een van die groepe wat tot die gewildheid van Afrikaanse rock bygedra het. Hierdie talentvolle manne het vanjaar met twee Ghoemas v…
Adam Tas is ‘n vernuftige folk-, blues- en countrysanger en sy nuutste CD, Man van Stof het pas verskyn. Die album is geinspireer deur die lewe op die plaas …
Die sanger en liedjie-skrywer Theuns Jordaan se nuutste CD, Roeper het reeds die 100 000-verkopemerk verbygesteek en hom dubbele platinumstatus besorg. Dit h…
Die gewilde Ons vir Jou-musiekblyspel geskryf deur Deon Opperman en Sean Else, is vanaf volgende Saterdag terug op die planke, ter viering van die 110de herd…
Bobby van Jaarsveld en Riana Nel het heel gepas vir Valentynsdag ‘n musiekvideo van die liefdesliedjie, ‘Eens in ‘n leeftyd’, gemaak, en dit word vir die eer…